Verskil tussen weergawes van "Skynprivaatnetwerk"

k
Artikel is wees.
k (Kategorieë gealfabetiseer)
k (Artikel is wees.)
 
{{Weesbladsy}}
'n '''Skynprivaatnetwerk''' ('''SPN''') (Engels: Virtual Private Network) is 'n private [[kommunikasienetwerk]] wat dikwels deur maatskappye of organisasies benut word om vertroulik oor 'n openbare toeganklike netwerk te kommunikeer. Die boodskapverkeer van 'n SPN kan oor die openbare netwerkinfrastruktuur gedra word (bv. die [[Internet]] bo-oor standaard protokolle, of 'n diens[[Verskaffer (ekonomie)|verskaffer]] se privaatnetwerk met 'n bepaalde [[Dienspeil-ooreenkoms]] (DPO) tussen die SPN-kliënt en die SPN-diensverskaffer).
 
398 811

wysigings