Verskil tussen weergawes van "Gelderland (skip)"

geen wysigingsopsomming nie
k (Skuinsdruk vir titel)
No edit summary
Die ''Gelderland'' het Delagoabaai op [[12 Oktober]] [[1900]] binnegestoom onder bevel van baron Sweerts de Landas. 'n Week later, op 19 Oktober, het Kruger en geselskap aan boord gegaan. Toevallig was daar terselfdertyd 'n koninklike saluut van Britse en Portugese skepe ter viering van koningin Wilhelmina se huwelik, wat pas aangekondig is.
 
Die skip het op die middag van [[20 Oktober]] [[1900]] vertrek en, nadat hy [[Dar -es -Salaam]] en [[Djiboeti]] aangedoen het, deur die [[Suezkanaal]] gevaar, verby [[Port Said]], en op [[22 November]] by [[Marseille]], Frankryk aangekom.
 
== Bron ==
104 382

wysigings