Verskil tussen weergawes van "Neogeen"

135 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
k
+ Prent
("Miocene.jpg" is verwyder omdat dit in Commons deur Srittau verwyder is omrede: per c:Commons:Deletion requests/Files in Category:Jay Matternes)
k (+ Prent)
 
[[Lêer:Meyers b15 s0600b.jpg|duimnael|Tekeninge van [[fossiel]]en uit die Neogene megafauna in Meyers Konversations-Lexikon (1885–1890)]]
 
Die '''Neogeen''' is die tweede [[geologie]]se [[periode (geologie)|periode]] van die [[Kainosoïkum|Kainosoïese Era]] en strek van die einde van die [[Paleogeen]] sowat 23 miljoen jaar gelede tot die begin van die [[Kwartêr]] sowat 2,588 miljoen jaar gelede. Dié periode bestaan uit twee [[Epog (geologie)|epogs]]: die [[Mioseen]] en die [[Plioseen]].
 
Die see- en landlewe was teen dié tyd redelik modern. [[Soogdier]]e en [[voël]]s het steeds die dierelewe buite die see oorheers en het talle vorme aangeneem namate hulle by verskeie [[habitat]]s aangepas het. Die eerste Hominidae, die voorouers van die mens, het in Afrika ontstaan en na Eurasië versprei.
 
Meer grassoorte het ontstaan en plantetende soogdiere, soos [[perd]]e, [[bok]]ke en [[Amerikaanse bison|bisonbisons]]s, het saam daarmee ontwikkel.
 
== Eksterne skakels ==
* {{Commons-kategorie inlyn|Neogene}}
* {{Wikt-inlyn|Neogeen}}
<br />
{{Fanerosoïese_Eon}}
 
{{Fanerosoïese Eon}}
{{Normdata}}