Kainosoïkum: Verskil tussen weergawes

182 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
k
+ Prent
("Miocene.jpg" is verwyder omdat dit in Commons deur Srittau verwyder is omrede: per c:Commons:Deletion requests/Files in Category:Jay Matternes)
k (+ Prent)
 
[[Lêer:Ice age fauna of northern Spain - Mauricio Antón.jpg|duimnael|Megafauna tydens die [[Pleistoseen]] in Europa ([[mammoet]]s, grotleeus, [[wolhaarrenoster]], [[rendier]], wildperde)]]
Die '''Kainosoïkum''' of '''Kainosoïese Era''' (ook die '''Senosoïkum''' genoem) is die derde en huidige van die drie [[Era (geologie)|geologiese eras]] van die [[Fanerosoïkum|Fanerosoïese]] [[Eon (geologie)|Eon]] en strek van sowat 66&nbsp;miljoen jaar gelede tot die hede. Dit is ook bekend as die "era van die soogdier" omdat die uitsterwing van ander diersoorte die ontwikkeling van [[soogdier]]e tot gevolg gehad het. Die naam is afgelei van die [[Grieks]]e καινός (''kainos'', "nuwe") en ζωή (''zoe'', "lewe") en beteken dus "nuwe lewe".<ref name=OnlineEtDict>{{cite web|title=Cenozoic|url=http://www.etymonline.com/index.php?term=Cenozoic&allowed_in_frame=0|publisher=Online Etymology Dictionary}}</ref>
 
Die Kainosoïkum kan in drie [[periode (geologie)|periodes]] ingedeel word: die [[Paleogeen]], [[Neogeen]] en [[Kwartêr]]. Dié word weer onderverdeel in sewe [[epog (geologie)|epogs]]: die [[Paleoseen]], [[Eoseen]], [[Oligoseen]], [[Mioseen]], [[Plioseen]], [[Pleistoseen]] en [[Holoseen]].
 
Vroeg in die Kainosoïkum is die planeet oorheers deur relatief klein diere, soos klein soogdiere, [[voël]]s, [[reptiel]]e en [[amfibie|amfibieë]]. Uit ’n geologiese oogpunt het dit nie lank geduur voor die soogdiere en voëls uitgebrei het nie in die afwesigheid van die groot reptiele wat die land in die [[Mesosoïkum]] oorheers het. Sommige voëls het groter geword as die gemiddelde mens en was groot roofvoëls. Soogdiere het in feitlik alle habitats voorgekom, in die see en op land, en van hulle het ook baie groot geword – veel groter as die meeste moderne soogdiere.
 
Die Aarde se [[klimaat]] het droër en koeler geword en dit het uitgeloop op die [[Kwartêre Ystydperk|ysvorming]] van die Pleistoseen-epog. Die [[kontinent]]e het ook hul huidige vorms aangeneem en in hul huidige posisies ingeskuif.
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
* {{Commons-kategorie inlyn|Cenozoic}}
* {{Wikt-inlyn|Kainosoïkum}}
 
<br />
{{Fanerosoïese_Eon}}
 
{{Fanerosoïese Eon}}
{{Normdata}}