Verskil tussen weergawes van "Akteur"

68 grepe verwyder ,  1 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
[[Lêer:Helshoogte 1943.jpg|duimnael|[[André Huguenet]], [[Hermien Dommisse]] en [[Paula Styger]] in Helshoogte, 'n vertaling van [[Emily Brontë]] se Wuthering Heights (1943.)]]
[[Lêer:Elsa Fouché Crystal- Jean Plaatdonna-Stultjes - 1930's531x640.jpg|duimnael|[[ElsaCrystal Fouché]]Donna en [[Jean Plaat-StultjesRoberts]] hetis in'n diemoderne vroeëaktrise. jareSy 30word stukkeook soosgereeld ''Eastas Lynne'',aanbieder ''Inen dieaktrise kloueop van Satan'' en ''Moederloos''TV opgevoergesien.]]
 
'n '''Akteur''' (manlike vorm) of '''aktrise''' (vroulik) is iemand wat 'n persoon in 'n verhaal of rolspel uitbeeld. 'n Akteur is bemoeid met die [[uitvoerende kunste]] en tree in rolprente, TV-programme, op verhoog en in radiouitsendings op. Hulle kan toneelspeel, gemaklik voor mense praat en ook sing en dans. Dis belangrik dat akteurs so veelsydig moontlik moet wees om soveel moontlike rolle en situasies te kan vertolk.
90 807

wysigings