Verskil tussen weergawes van "Amathole-distriksmunisipaliteit"

geen wysigingsopsomming nie
 
Die '''Amathole-distriksmunisipaliteit''' is een van die 6 distriksmunisipaliteite in die [[Oos-Kaap]]. Die setel van die munisipaliteit is in [[Oos-Londen]]. Die meeste inwoners in die munisipale gebied is [[Xhosa]]sprekend. Die munisipaliteit se kode is DC12.
 
[[Lêer:Map of the Eastern Cape with municipalities named and districts shaded (2016).svg|duimnael|400px|links|Kaart van die Oos-Kaap met Amathole-distrik en sy plaaslike munisipaliteite sentraal in blougrys aangedui.]]
== Geografie ==
=== Bure ===
90 943

wysigings