Verskil tussen weergawes van "Jimmy Wales"

15 grepe verwyder ,  10 maande gelede
geen wysigingsopsomming nie
k
'''Jimmy Donal (Jimbo) Wales''' (gebore op [[7 Augustus]] [[1966]]<ref name="Bio Jimmy Wales">* {{en}} {{cite news|title=Jimmy Wales’s benevolent Wikipedia wisdom|first=David|last=Horovitz|publisher=The Jerusalem Post|date=1 Julie 2011|url=http://www.jpost.com/LandedPages/PrintArticle.aspx?id=227389|accessdate=12 Desember 2011}}
* {{en}} {{cite web|title=Jimmy Wales|url= http://www.clerk-of-the-court.com/default.asp|publisher=Monroe, Florida's County Clerk website (Marriage License Database)|accessdate=21 Mei 2008}}
* {{en}} {{cite book|title=Current Biography Yearbook|year=, 2006|publisher=H. W. Wilson|date=28 Februarie 2007|isbn=978-0-8242-1074-8|author=editor, Clifford Thompson...}}
* {{en}} {{cite book|title=Who's Who In America: Diamond Edition|publisher=Marquis Who's Who|edition=60|date=12 Oktober 2005|isbn=978-0-8379-6990-9}}</ref> in [[Huntsville, Alabama]]) is 'n [[Verenigde State van Amerika|Amerikaanse]] [[Internet-entrepreneur|Internet entrepreneur]] wat hom ten doel gestel het om kreatiwiteit te vestig en samewerking tussen gebruikers te ontwikkel. As gevolg van sy werk met Wikipedia, wat die wêreld se grootste ensiklopedie is, het ''Time'' tydskrif Wales in [[2006]] as een van die wêreld se invloedrykste mense gelys. Wales woon in [[St. Petersburg, Florida]], met sy vrou en hul dogter Kira (* 2001).
 
87 379

wysigings