Verskil tussen weergawes van "Nimf"

4 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
Verbeter
(Verbeter)
[[Lêer:John William Waterhouse - Hylas and the Nymphs (1896).jpg|duimnael|regs|250px|’n Negentiende-eeuse uitbeelding van [[Hylas]] en die nimfe, deur John William Waterhouse.]]
 
’n '''Nimf''' is in die [[Griekse mitologie]] ’n vroulike gees wat gewoonlik met ’n sekere plek of voorwerp verbind word, soos riviere, bome, fonteine en berge. Ander nimfe, altyd in die vorm van jong, hubare meisies, was deel van die gevolg van ’n god of godin soos [[Dionusos]], [[Hermes]], [[Pan (mitologie)|Pan]] of [[Artemis]]. Nimfe was dikwels die teiken van [[sater]]s.