Sanskrit: Verskil tussen weergawes

2 309 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
Bygewerk
k (Vervang |deadurl=yes/no met |url-status=dead/live)
(Bygewerk)
{{Inligtingskas Taal
|naam=Sanskrit
|inheemsenaam=संस्कृत, ''saṃskṛtamsaṃskṛta''
|uitspraak=[sə̃skr̩t̪əmˈsɐ̃skr̩tɐ]
|familiekleur=Indo-Europees
|state={{vlagland|Indië}}<br />{{vlagland|Suid-Afrika}}<ref>Artikel 5, Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika</ref>
|streek=[[Suid-Asië]]
|sprekers=211&nbsp;100<ref>{{en}} [https://censusindia.gov.in/Census_Data_2001/Census_Data_Online/Language/Statement5.htm "Comparative speaker's strength of scheduled languages -1971, 1981, 1991 and 2001"] Census of India, 2001.</ref><ref>{{en}} {{cite web |url=https://www.ethnologue.com/language/san | title=Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Sanskrit | publisher=[[Ethnologue]] | accessdate=2510 AugustusMaart 20182020}}</ref>
|rang=
|skrif=[[Devanagari]]
}}
 
'''Sanskrit''' ([[Devanagari]]: संस्कृत, ''Saṃskṛtamsaṃskṛta'', [sə̃skr̩t̪əmˈsɐ̃skr̩tɐ], {{Audio|Sanskrit.ogg|luister}}; letterlik: "saamgestel, versier, gevorm"<ref>{{de}} {{cite book|author=Klaus Mylius|title=Sanskrit – Deutsch, Deutsch – Sanskrit, Wörterbuch|location=Wiesbaden|publisher=Harrassowitz|year=2005|pages=118}}</ref>), ook '''Oud-Indies''' genoem, is een van die [[Indo-Europese tale]] en behoort tot die [[Indo-Ariese tale|Indo-Ariese]] en [[Indo-Irannese tale|Indo-Irannese taalgroep]]. Dit was die klassieke taal van die Indo-Ariese bevolking van die Voor-Indiese [[skiereiland]]Indiese en [[Pakistansubkontinent]]. Sanskrit is van vóór 1200 v.C. tot vandag gebruik as literêre taal, maar is sedert 500 v.C. nie meer die gesproke taal van die massa nie. Sanskrit is een van die [[Lys van nasionale tale van Indië|amptelike tale]] van [[Indië]] naas [[Engels]] en [[Hindi]] en van die [[Federale staatsvorm van Indië|Indiese deelstaat]] [[Uttarakhand]]. Weens Sanskrit se godsdienstige belangrikheid vir [[Asiatiese Suid-Afrikaners]] verwys die Artikel 5 van die [[Grondwet van Suid-Afrika]] ook na Sanskrit.
 
[[Lêer:The word संस्कृतम् (Sanskrit) in Sanskrit.svg|duimnael|links|Die woord "Sanskrit" (संस्कृत) in die [[Devanagari]]-skrif]]
[[Lêer:Devimahatmya Sanskrit MS Nepal 11c.jpg|duimnael|links|Devimahatmya in Sanskrit op palmblare, [[Bihar]] of [[Nepal]], 11de eeu]]
[[Lêer:Phrase sanskrite.png|duimnael|links|Sanskritteks in verskeie skrifstelsels: "Mag [[Shiva]] diegene seën wat van die taal van gode hou." ([[Kālidāsa]])]]
Die grammatika van Sanskrit is uitvoerig beskryf deur die grammatikus Panini (hy het omtrent die 7de of die 3de eeu voor Christus geleef), wie se werk uiteindelik 'n sterk "voorskrywende" funksie gekry het, na mate die volkstaal geleidelik van die geleerde Sanskrit wegbeweeg het.
Sanskrit is die liturgiese taal van [[Vediese religie|Brahmanisme]], [[Boeddhisme]], [[Djainisme]] en [[Hindoeïsme]]. Deur die verspreiding van hierdie godsdienste het dit die ''[[lingua franca]]'' van die oudheid en die [[Middeleeue]] in Suid-, Suidoos- en dele van [[Sentraal-Asië]] geword.
 
In Sanskrit is die verbale byvoeglike naamwoord ''sáṃskṛta-'' 'n saamgestelde woord bestaande uit ''sam'' ("saam, goed, vervolmaak") en ''krta-'' ("gemaak, gevorm, werk"). Dit dui dus op 'n werk wat "goed voorbereid, suiwer en volmaak, gepoleer, heilig" is.<ref>{{en}} {{cite book|author=Sir Monier Monier-Williams|title=A Sanskrit-English Dictionary: Etymologically and Philologically Arranged with Special Reference to Cognate Indo-European Languages|url=https://books.google.com/books?id=zUezTfym7CAC |year=2005|publisher=Motilal Banarsidass |isbn=978-81-208-3105-6|page=1120}}</ref> Die teenoorgestelde van Sanskrit is Prakrit (''Prākṛta''; letterlik: "natuurlik").<ref>{{en}} {{cite book|last=Woolner|first=Alfred C.|url=https://books.google.co.uk/books?id=IwE16UFBfdEC&pg=PA4|title=Introduction to Prakrit|date=1986|publisher=Motilal Banarsidass Publ.|year=|isbn=978-81-208-0189-9|location=|pages=3–4}}</ref>
Danksy Panini kan ons die taal se verbuiginge, vervoeginge en aksente bestudeer. Sy noukeurige beskrywinge stel Indo-Europeërs in staat om, met die hulp van die Oud-Griekse en [[Litaus]]e verbuigings- en aksentpatrone, 'n noukeuriger indruk te kry van die sintaks en klanke van die Proto-Indo-Europese taal, waarvan wetenskaplikes aanneem dat dit die oorsprong van alle vroeër en huidige [[Indo-Europese tale]] was.
 
Die [[grammatika]] van Sanskrit is uitvoerig beskryf deur die grammatikus Panini (hy het omtrent die 7de of die 3de eeu voor Christus geleef), wie se werk uiteindelik 'n sterk "voorskrywende" funksie gekry het, na mate die volkstaal geleidelik van die geleerde Sanskrit wegbeweeg het. Danksy Panini kan ons die taal se verbuiginge, vervoeginge en aksente bestudeer. Sy noukeurige beskrywinge stel Indo-Europeërs in staat om, met die hulp van die Oud-Griekse en [[Litaus]]e verbuigings- en aksentpatrone, 'n noukeuriger indruk te kry van die sintaks en klanke van die Proto-Indo-Europese taal, waarvan wetenskaplikes aanneem dat dit die oorsprong van alle vroeër en huidige [[Indo-Europese tale]] was.
Sanskrit is die oudste bekende, en derhalwe belangrikste, Indo-Europese taal. Die oudste vorm van Sanskrit word [[Vedies]] genoem, na die [[Veda]]s; religieuse tekste.
 
Sanskrit is die oudste bekende, en derhalwe belangrikste, Indo-Europese taal. Die oudste vorm van Sanskrit word [[Vedies]] genoem, na die [[Veda]]s; religieuse tekste. Vir [[Suid-Asië]] speel Sanskrit 'n soortgelyke rol as [[Latyn]] vir [[Europa]] of [[Hebreeus]] of [[Aramees]] vir die antieke en moderne [[Jode]].
''Sanskrit'' is afgelei van die woorddele ''sam-'' (saam) en ''krtam'' (geskape); wat inhou dat die taal veronderstel was om volmaakter te wees as Prakrit; die eweneens Indo-Ariese volkstaal van die ongeletterde massas.
 
''Sanskrit'' is afgelei van die woorddele ''sam-'' ("saam") en ''krtam'' (""geskape"); wat inhou dat die taal veronderstel was om volmaakter te wees as Prakrit; die eweneens Indo-Ariese volkstaal van die ongeletterde massas. Bekende [[Afrikaans]]e [[leenwoord]]e uit Sanskrit sluit Ariër, Asjram, Awatar, Bhagwan, [[Chakra]], Goeroe, [[Joga]], [[Karma]], Mandala, [[Mantra]], [[Nirwana]], Swastika en Tantra in.
 
== Verwysings ==
{{Commons-kategorie inlyn|Sanskrit}}
{{Wikt-inlyn|Sanskrit}}
* {{en}} {{cite web|url=https://www.britannica.com/topic/Sanskrit-language|title=Sanskrit language|publisher=[[Encyclopædia Britannica]]|accessdate=2510 AugustusMaart 20182020}}
* {{af}} {{cite web|url=https://www.litnet.co.za/die-ontdekking-van-sanskrit/|title=Die ontdekking van Sanskrit|publisher=[[LitNet]]|author=Gerrit van Wyk Kruger|date=27 Augustus 2018|accessdate=10 Maart 2020}}
 
{{Tale van Indië}}