Verskil tussen weergawes van "Klere"

12 grepe bygevoeg ,  3 maande gelede
("Kleredrag_van_die_Engelse_vrou.png" is verwyder omdat dit in Commons deur Storkk verwyder is omrede: per c:Commons:Deletion requests/Files uploaded by Elana Barker)
(→‎Materiale: Skakels)
 
=== Materiale ===
Klere is aanvanklik uit natuurlike stowwe, sowel dierlik (velle, wol, sy) as plantaardig (vlas, katoen, hennep en jute wat tot garing verwerk is) vervaardig. Tande, skulpe en horings is onder meer as versiering gebruik. Die plantaardige materiale kon weer deur verskillende bewerkingsprosesse in nuwe stowwe soos batis, brokaat, seildoek, crêpe, [[damas]], [[fluweel]], moeselien, satyn, [[vilt]] en talle ander omgeskep word. Metale soos yster en brons is vir verstewiging, versiering en vashegting in klere gebruik. Sedert die 20e eeu is sintetiese stowwe, byvoorbeeld nylon, dacron en orlon, wat duursamer is as byvoorbeeld wol of sy, vervaardig.
 
== Oudheid ==
Anonieme gebruiker