Verskil tussen weergawes van "Organiese landbou"

126 grepe bygevoeg ,  2 maande gelede
Insekhotelle
k
Etiket: 2017-bronwysiging
(Insekhotelle)
 
[[Lêer:Organic-vegetable-cultivation.jpeg|duimnael|regs|250px|Biologiese groentekwekery op 'n organiese plaas in Capay (deelstaat [[Kalifornië]], [[VSA]])]]
[[Lêer:13-09-01-kochtreffen-wien-RalfR-02.jpg|duimnael]]
Die terme '''organiese''' of '''biologiese landbou''' verwys na boerderypraktyke waarby graan, vrugte, vleis en ander agrariese produkte op die basis van natuurlike en volhoubare metodes en met gebruikmaking van kennis uit vakgebiede soos ekologie en omgewingsbewaring geproduseer word. Organiese boerderye gebruik slegs natuurlike dier- en plantprodukte as [[bemesting]], terwyl chemikalieë soos sintetiese plaagdoders, [[kunsmis]] en sintetiese groeihormone net soos geentegnologie en voedselbestraling — in teenstelling met praktyke in die konvensionele landbou — glad nie toegelaat word nie. VerbruikersIn betaalsommige gewoonliklande 'nword premiebestuiwing virvan biologieseplante produkteverbeter deur die konstruksie van [[insekhotel]]le om toepaslike insekte te lok.
 
Verbruikers betaal gewoonlik 'n premie vir biologiese produkte.
 
== Organiese landbou wêreldwyd ==
5 498

wysigings