Verskil tussen weergawes van "Hui-Chinese"

Geen grootteverandering nie ,  6 maande gelede
geen wysigingsopsomming nie
Etikette: Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf
}}
 
Die '''Hui-Chinese''' ([[Chinees]]: 回族;, [[pinyinPinyin]]: ''Huízú'', Xiao'erjing: خُوِذُو/حواري, Dungan: Хуэйзў/''Huejzw'') is een van die 56 amptelik erkende [[etniese groep]]e ("nasionaliteite") in die [[Volksrepubliek China]]. Hulle is etnies en taalkundig nou verwant aan die [[Han-Chinese]], met die uitsondering dat die Hui-Chinese oorwegend aanhangers van die [[Soenni]]tiese [[Islam]] is. Kleiner Islamitiese etniese groepe wat nie deur die Chinese regering as eie nasionaliteite erken word nie, word by die Hui-Chinese ingereken.
 
[[Lêer:Hui man.jpg|duimnael|links|'n Bejaarde Hui-Chinees met die tipiese hoofbedekking]]
Anonieme gebruiker