Verskil tussen weergawes van "Reinet Investments"

+ Inligtingskas
Etiket: 2017-bronwysiging
(+ Inligtingskas)
 
{{Weesbladsy}}
{{Inligtingskas Maatskappy
'''Reinet Investments S.C.A.''' is ‘n internasionale beleggingsmaatskappy. Dit het ‘n wye wye verskeidenheid belange in omder meer [[British American Tobacco]] (BAT), SPDR Gold Shares, Selecta Biosciences, Pension Insurance Corporation Group Ltd, Trilantic Capital Partners, J.P. Morgan Asset Management, Jagersfontein Development en Rooipoort Development. Ander beleggings word nie altyd deur die maatskappy bekend gemaak nie.
|naam = Reinet Investments
|kenteken =
|tipe = Aandelemaatskappy
|stigting = 21 Oktober 2008
|ligging_stad = [[Luxemburg (stad)|Luxemburg-stad]]
|ligging_land = [[Luxemburg]]
|ligging =
|liggings =
|sleutelpersone = [[Johann Rupert]] (uitvoerende voorsitter)
|gebied_bedien = wêreldwyd
|industrie =
|produkte =
|dienste = Belegging, private ekwiteit
|inkomste =
|bedryfsinkomste =
|netto_inkomste =
|getal_werknemers =
|ouer =
|afdelings =
|dogtermaatskappye =
|slagspreuk =
|tuisblad = [https://www.reinet.com/ ''reinet.com'']
|ontbind =
|voetnotas =
|intl =
}}
 
'''Reinet Investments S.C.A.''' is ‘n'n internasionale beleggingsmaatskappy. Dit het ‘n'n wye wye verskeidenheid belange in omderonder meer [[British American Tobacco]] (BAT), SPDR Gold Shares, Selecta Biosciences, Pension Insurance Corporation Group Ltd, Trilantic Capital Partners, J.P. Morgan Asset Management, Jagersfontein Development en Rooipoort Development. Ander beleggings word nie altyd deur die maatskappy bekend gemaak nie.
Die firma is gestig op 21 Oktober 2008 en het ontstaan uit [[Richemont]]. Die hoofkantoor is in [[Luxemburg]] en die aandele word verhandel op die beurse van Luxemburg, [[Amsterdam]] en Johannesburg. Die voorsitter is [[Johann Rupert]].
 
Die firma is gestig op 21 Oktober 2008 en het ontstaan uit [[Richemont]]. Die hoofkantoor is in [[Luxemburg]] en die aandele word verhandel op die beurse van Luxemburg, [[Amsterdam]] en [[Johannesburg]]. Die voorsitter is [[Johann Rupert]].
== Bron==
 
== Bron ==
* www.reinet.com
 
{{Normdata}}
 
[[Kategorie:Suid-Afrikaanse maatskappye]]
[[Kategorie:JSE-genoteerde maatskappye]]