Verskil tussen weergawes van "Koronaviruspandemie van 2019-2020"

Opdateer
(Switserland)
(Opdateer)
{{sleutel|#fefee9|1–10 gevalle per 100 miljoen inwoners}}
{{sleutel|#eee|Geen bevestigde gevalle nie}}]]
Die COVID-19-uitbraak kan as 'n [[pandemie]] gekenmerk word, het die hoof van die [[Wêreldgesondheidsorganisasie]], Adhanom Ghebreyesus, op 11 Maart 2020 in [[Genève]] gesê.<ref>Coronavirus outbreak 'can be characterised as a pandemic'. https://www.timeslive.co.za/news/world/2020-03-11-coronavirus-outbreak-can-be-characterised-as-a-pandemic-who-chief/ Besoek 11 Maart 2020.</ref> Op 2427 Maart 2020 is meer as 409574 000 gevalle bevestig. Daar is meer as 190 lande en gebiede geraak, met groot uitbrake in Chinadie (81&nbsp;000+)Verenigde State, China, [[Italië]], [[Spanje]], [[Frankryk]] en [[Iran]].
 
Die eerste bevestigde geval in Suid-Afrika van die COVID-19 siekte is op 4 Maart 2020 aangemeld. [[Zweli Mkhize]], minister van gesondheid het verklaar dat die Nasionale Instituut vir Aanmeldbare Siektes (NICD) bevestig het dat 'n man van KwaZulu-Natal positief getoets is na 'n besoek aan [[Italië]].<ref> Tania Heyns, Eerste geval van Covid-19 in Suid-Afrika aangemeld, https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/eerste-geval-covid-19-in-sa-aangemeld/ [[Maroela Media]], 5 Maart 2020.</ref> Die departement van gesondheid het op 2627 Maart 2020 aangekondig dat daar 9271 170 bevestigde gevalle in Suid-Afrika is en twee sterftes.
 
Die virus versprei primêr tussen mense op soortgelyke manier as [[griep]], deur asemhalingsdruppels wat tydens hoes of [[nies]] geproduseer word.<ref name=":3">{{Cite web|url=https://www.who.int/docs/default-source/coronaviruse/getting-workplace-ready-for-covid-19.pdf|title=Getting your workplace ready for COVID-19|date=27 Februarie 2020|website=World Health Organization|url-status=live}}</ref> Die tyd tussen blootstelling en die begin van die simptome is gewoonlik vyf dae, maar dit kan wissel van twee tot veertien dae.<ref name="Rothan">{{Cite journal|last=Rothan|first=Hussin A.|last2=Byrareddy|first2=Siddappa N.|date=26 Februarie 2020|title=The epidemiology and pathogenesis of coronavirus disease (COVID-19) outbreak|url=http://www.sciencedirect.com/science/article/pii/S0896841120300469|journal=Journal of Autoimmunity|pages=102433|doi=10.1016/j.jaut.2020.102433|pmid=32113704|issn=0896-8411}}</ref>
13 179

wysigings