Verskil tussen weergawes van "Kokonvorming (sosiale verskynsel)"

k
(→‎Geskiedenis: Bygewerk)
k (→‎Geskiedenis: Skakel)
In sy artikel "''Year in Review''" uit 1996 noem ''[[Time]]'' kokonvorming as 'n belangrike sosiale neiging en verbind dit aan "''Bowling Alone''", 'n [[essay]] van 1995 van prof. Robert Harnam, wat 'n beskrywing bied van die vermindering van in-persoon interaksie tussen mense.<ref>{{Cite news|url=http://content.time.com/time/magazine/article/0,9171,985773,00.html|title=To Be Or Not To Be...Whatever|last=Rosenblatt|first=Roger|date=1996-12-30|newspaper=Time|issn=0040-781X|access-date=2016-09-11}}</ref>
 
Die ''Chicago Tribune'' het kort na die [[Aanvalle op 11 September 2001|aanvalle op 11 September]] 'n artikel getiteld "''The 'cocooning' trend draws reinforcement''" wat beweer dat die [[terrorisme|terreuraanvalle]] kokonvorming vererger het.<ref>{{Cite web|url=http://articles.chicagotribune.com/2001-10-21/news/0110210261_1_consumer-trends-faith-popcorn-popcorn-report|title=The 'cocooning' trend draws reinforcement|access-date=2016-09-13}}</ref>
 
In 2002 het La-Z-Boy, in samewerking met Popcorn, 'kokonstoele' vir vroue, in 'n afgeskaalde leunstoele vervaardig sodat vroue maklik op en af kon staan, maar tog groot genoeg is om kinders op hul skoot te trek. 'n Nog kleiner weergawe is vir kinders verkoop.<ref>{{Cite web|url=http://articles.sun-sentinel.com/2002-02-08/lifestyle/0202070561_1_recliner-faith-popcorn-chairs|title=Faith Popcorn, Still Cocooning, Comes Up With Recliner For Women|access-date=2016-09-14}}</ref>
13 048

wysigings