Verskil tussen weergawes van "Wikipedia:Voorbladartikel week 14 2020"

k
Nuwer hoofprent
(Nuwe bladsy geskep met '{{Omraam|Lithobates pipiens.jpg|180px|left|'n Padda}}{{Omraam|European wasp white bg02.jpg|180px|left|'n Perdeby}} '''Diere''' behoort tot '''Animalia''', een van vy...')
 
k (Nuwer hoofprent)
 
{{Omraam|LithobatesAnimal pipiensdiversity.jpgpng|180px|left|'n Padda}}{{Omraam|EuropeanOorsig waspvan white bg02.jpg|180px|left|'nverskeie Perdebydierspesies}}
 
'''[[Dier]]e''' behoort tot '''Animalia''', een van vyf (of soms ses) [[Koninkryk (biologie)|biologiese koninkryke]]. Dit word ook '''Metazoa''' genoem. Diere is oor die algemeen veelsellige, [[eukarioot|eukariotiese]] organismes wat ander organismes eet vir [[voeding]]. Die meeste diere kan in die een of ander stadium van hul lewe onafhanklik en spontaan beweeg.