Verskil tussen weergawes van "Otavi"

108 grepe bygevoeg ,  2 maande gelede
+ Prente & Commons
(→‎Ekonomie: Verbeter)
(+ Prente & Commons)
 
|translit_taal2_tipe=
|translit_taal2_inligting=
|beeld_stadsilhoeët=Otavi (2018).jpg
|beeldgrootte=250px
|beeldbyskrif='n Lugbeeld van Otavi in 2018
|beeld_vlag=
|vlaggrootte=
|onderafdelingtipe3=
|onderafdelingtipe4=
|onderafdelingnaam1=[[OtjozondjupaOtjozondjoepa]]
|onderafdelingnaam2=Otavi
|onderafdelingnaam3=
}}
 
'''Otavi''' is 'n dorp met 4 000 inwoners in die [[OtjozondjupaOtjozondjoepa]]-streek van sentraal [[Namibië]]. Dit is die [[hoofstad]] van die Otavi-kiesafdeling. Groot dele van die gebied is dolomiet (Prekambries) en was in die verlede bekend vir sy minerale rykdom. Meeste van die voorrade is egter nou uitgeput.
 
[[Lêer:Elefantenberg, Namibia (2014).jpg|duimnael|links|''Elefantenberg'' naby Otavi]]
Op die plaas [[Khorab]], 2,6&nbsp;km noord van Otavi is 'n gedenkteken ('n klip) wat die onderhandelinge tussen die [[Suid-Afrika]]anse en [[Duitsland|Duitse]] troepe tydens die [[Eerste Wêreldoorlog]] aandui. Die onderhandelinge het gelei tot die Vrede van Khorab op 9 Julie 1915 en die oorgawe van ongeveer 4&nbsp;000 Duitse soldate.<ref>{{Cite book|title=Place Names of Namibia A Historical Dictionary|last=Cassidy|first=Joseph|publisher=Macmillan Education Namibia Publishers (Pty) Ltd|year=2009|isbn=978-99916-0-654-5|location=Windhoek|pages=85}}</ref>
 
 
Die [[Spelonkbaber]] (''Clarias cavernicola'') is [[endemies]] aan die [[Draakasemgat|Aigamasgrot]] naby Otavi.
 
{{Saadjie}}
{{Koördinate|19|39|S|17|20|O|region:NA_type:city|aansig=titel}}
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
== Eksterne skakels ==
{{CommonsKategorie-inlyn}}
 
{{Normdata}}