Verskil tussen weergawes van "Rosh Pinah"

222 grepe bygevoeg ,  2 maande gelede
+ Prente & Commons
k
(+ Prente & Commons)
 
{{Inligtingskas Nedersetting
|amptelike_naam=Rosh Pinah
|ander_naam=''Lorelei'' (voorheen)
|inheemse_naam=
|nedersetting_tipe=
|translit_taal2_tipe=
|translit_taal2_inligting=
|beeld_stadsilhoeët=Ros Pinah Bird View.jpg
|beeldgrootte=250px
|beeldbyskrif='n Lugbeeld van Rosh Pinah in 2016
|beeld_vlag=
|vlaggrootte=
|onderafdelingtipe3=
|onderafdelingtipe4=
|onderafdelingnaam1=[[ǀǀKarasǁKaras]]
|onderafdelingnaam2=
|onderafdelingnaam3=
|koördinaatwys=aansig=inlyn,titel
|bevolking_soos_op=2011
|bevolkingnotas=<ref name=nsa>{{cite web|title=Table 4.2.2 Urban population by Census years (2001 and 2011)|url=http://www.nsa.org.na/files/downloads/Namibia%202011%20Population%20and%20Housing%20Census%20Main%20Report.pdf|work=Namibia 2011 - Population and Housing Census Main Report|publisher=Namibia Statistics Agency|accessdate=10 September 2013|page=39}}</ref>
|bevolking_totaal=2835
|bevolkingsdigtheid_km2=
}}
 
'''Rosh Pinah''' (uitspraak: {{Audio|Aussprache Rosh Pinah.ogg|luister}}; vroeër: ''Lorelei'') is 'n myndorp in die suide van [[Namibië]] naby die [[Suid-Afrika]]anse grens. Dit is 360 kilometer (220 myl) suid van [[Keetmanshoop]] in die [[ǀǀKarasǁKaras]]-streek geleë. Wes van die dorp is [[Sperrgebiet|Diamantgebied No. 1]], Namibië se hoofbron van [[diamant]]e. Rosh Pinah ressorteer onder die [[Oranjemund]]-kiesafdeling. Die dorp is per pad met [[Aus]] verbind.<ref name="KP">{{cite news
|title=Karas profile
|last=Sasman
|url=http://www.newera.com.na/article.php?articleid=36146}}</ref>
 
[[Lêer:Rosh Pinah Orange River.jpg|duimnael|links|Die [[Oranjerivier]] naby Rosh Pinah]]
Minerale wat hier ontgin word sluit in: [[koper]], [[sink]], [[tin]], [[lood]] en [[silwer]]. Soos ander myndorpe in Namibië, het die nedersetting ontstaan toe die myn geopen is. Die dorp word deur die mynoperateur RoshSkor beheer, omdat dit nie oor 'n plaaslike regering beskik nie.<ref name="space">{{cite news
|title=Lack of Business space at Rosh Pinah
|date=18 February 2016
|url=http://www.namibian.com.na/index.php?page=read&id=37314}}</ref>
 
[[File:Aussprache Rosh Pinah.ogg|thumb|220px|Uitspraak van Rosh Pinah]]
 
== Verwysings ==
{{Verwysings|2}}
 
== Eksterne skakels ==
{{CommonsKategorie-inlyn|Skorpion Mine}}
 
{{Normdata}}