Verskil tussen weergawes van "Hadeïkum"

70 grepe bygevoeg ,  4 maande gelede
baie ingewikkelde artikel!
k
(baie ingewikkelde artikel!)
 
Die '''Hadeïkum''' of '''Hadeïese Eon''' is die eerste [[eon (geologie)|geologiese eon]] in die [[Aarde]] se bestaan. Dit het sowat 4,54 miljard jaar gelede begin met die vorming van die Aarde en sowat 4 miljard jaar gelede geëindig met die begin van die [[Argeïkum]]. Die naam kom van [[Hades]], die antieke [[Griekse mitologie|Griekse god]] van die onderwêreld na aanleiding van die hel-agtige toestande op die Aarde in dié tyd: die [[planeet]] het pas gevorm en was nog baie warm en wys dikwels [[vulkaan|vulkaniese uitbarstings]], ’n gedeeltelik gesmelte oppervlak en gereelde botsings met ander liggame in die [[Sonnestelsel]].
 
Langlewende radio-aktiewe oerisotope soos [[uraan-235]] of [[kalium-40]] was nog in groter konsentrasies aanwesig en het 4 keer meer hitte vrygestel as vandag. Hierdeur het gesteentes wat volop Uuraan, thorium (Th) of Kkalium bevat het nie kon stol nie en hulle het vloeibaar gebly. Die kors het veral basalte bevat wat arm aan hierdie elemente was. <ref>Earth's Oldest Rocks {{Outeur|Martin J. van Kranendonk, Vickie Bennett, Hugh R.H. Smithies}} Elsevier, 2007, ISBN 0-08-055247-1, ISBN 978-0-08-055247-7</ref> Wat nou as [[uitgestorwe oerisotoop|uitgestorwe oerisotope]] beskou word soos {{sub sup|182|}}Hafnium (Hf) het in die vroeë tyd nog 'n natuurlike voorkoms gehad en ook bygedra tot die radioaktiwiteit en die ontwikkeling van hitte wat dit veroorsaak. Omdat hulle dogternukliede ander chemiese eienskape besit -hulle behoort moseerder tot 'n ander element- kan hulle later geskei raak. Dit lewer 'n tegniek wat byvoorbeeld die differensiasie van hemelliggame in 'n kern en 'n kors kan dateer.<ref>[https://gtr.ukri.org/projects?ref=NE%2FF018266%2F1 Core formation, Hadean mattes and the timescale of Earth accretion Lead Research Organisation: University of Oxford {{Outeur|Bernard John Wood}} 2009-2012]</ref>
 
Ouer geskrifte verwys dikwels na dié eon bloot as die ''Pre-Argeïkum'', maar in nuwer literatuur word die vroeë tyd van ons planeet en sy sonnestelsel in baie meer besonderhede beskrewe. Daar is nouliksweinig gesteentes wat uit die Hadeïkum dateer. Van die oudste gesteentes (die Acasta gneisskompleks van Kanada) strek van 4,2 tot 3,6 miljard jaar gelede. Dit word soms as die begin van die [[Argeïkum]] beskou, maar die denkbeelde is volop in ontwikkeling. Die skaarste van gesteentes maak van die Hadeïkum 'n tydperk wat moeilik is om te bestudeer. Die meeste inligting oor die Hadeïkum stam van die studie van elementverhoudings en [[isotoopverhouding]]s van gesteentes van die Aarde, die Maan en veral van meteoriete. <ref name="Li">[https://refubium.fu-berlin.de/handle/fub188/8238?locale-attribute=en Siderophile and chalcophile elements in the Archean mantle-crust system. {{Outeur|Chunhui Li}} Proefskrif November 2016 Freie Universität Berlin]</ref>
 
Goldblatt et al verdeel die vroeë tyd in twee eons, die Chaotium en die eintlike Hadeïkum. Die eerste eon word in twee eras verdeel en die tweede in drie. Elke era word in twee periodes ingedeel. Hierdie artikel sal hulle indeling gebruik, hoewel hieroor seker geen eenstemmigheid ishieroor bestaan nie.<ref name="Goldblatt">[https://ntrs.nasa.gov/archive/nasa/casi.ntrs.nasa.gov/20100036717.pdf The Eons of Chaos and Hades {{Outeur|C. Goldblatt, K.J. Zahnle, N.H. Sleep, E.G. Nisbet}} Solid Earth 1, 1-3, 2010]</ref> Die kennis oor die vroeë geskiedenis van die [[sonnestelsel]] en die [[Aarde]] is vandag (2020) nog volop in ontwikkeling en die volgende tydlyn kan seker nog gewysig word.
Die kennis oor die vroeë geskiedenis van die [[sonnestelsel]] en die [[Aarde]] is vandag (2018) nog volop in ontwikkeling en die volgende tydlyn kan seker nog gewysig word.
 
== Chaotium ==
*die Titanomachium verwys na die stryd van die [[Titaan (mitologie)|Titane]] en is die tyd waarin die protoplanete gevorm het
 
Die geboorte van die sonnestelsel word op 4,567 miljard jaar gelede beraam. (Amelin et al. 2002) <ref name="Li" /> Dit bestaan aanvanklik net uit 'n [[Protoplanetêre skyf|protoplanetêre newel]] wat om 'n nuutgevormde ster in sy middel wentel, wat die [[Son]] salsou word.
 
==== Huperitium ====
Die [[Geochemie#Die_elemente|siderofiele elemente]] ([[osmium|Os]], [[iridium|Ir]], [[rutenium|Ru]], [[rodium|Rh]], [[platinum|Pt]], [[palladium|Pd]], [[goud|Au]], [[renium|Re]]) wat gewoonlik met HSE (Highly Siderophile Elements) aangedui word en die [[Geochemie#Die_elemente|chalkofiele elemente]] (SCE; Strongly Chalcofile Elements) ([[swael|S]], [[seleen|Se]], [[telluur|Te]]) word hoofsaaklik in die kern opgeneem.<ref name="Li" />
 
Van die meteoriete wat vandag die Aarde bereik het hierdie differensiasie ondergaan, soos die [[achondriete]]. Hulle lewer dikwels inligting oor later gebeurtenisse in die sonnestelsel as die 'primitiewe' chondriete. Kieselhoudende achondriete soos Northwes Africa (NWA) 11119 is nogtans baie oud (4,565 Ga) en wys dat [[vulkaan|vulkanisme]] reeds vroeg in die ontwikkeling van die sonnstelsel 'n rol gespeel het. Die hitte wat deur [[uitgestorwe oerisotoop|uitsgestorwe isotope]] soos [[Aluminium-26]] vrygestel is het 'n belangrike rol gespeel en hemelliggame laat smelt.<ref>[https://www.nature.com/articles/s41467-018-05501-0 Silica-rich volcanism in the early solar system dated at 4.565 Ga {{Outeur|Poorna Srinivasan, Daniel R. Dunlap, Carl B. Agee, Meenakshi Wadhwa, Daniel Coleff, Karen Ziegler, Ryan Zeigler, Francis M. McCubbin }} Nature Communications 9, Artikelnr. 3036 (2018)]</ref>
Kieselhoudende achondriete soos Northwes Africa (NWA) 11119 is nogtans baie oud (4,565 Ga) en wys dat [[vulkaan|vulkanisme]] reeds vroeg in die ontwikkeling van die sonnstelsel 'n rol gespeel het. Die hitte wat deur [[uitgestorwe oerisotoop|uitsgestorwe isotope]] soos [[Aluminium-26]] vrygestel is het 'n belangrike rol gespeel en hemelliggame laat smelt.<ref>[https://www.nature.com/articles/s41467-018-05501-0 Silica-rich volcanism in the early solar system dated at 4.565 Ga {{Outeur|Poorna Srinivasan, Daniel R. Dunlap, Carl B. Agee, Meenakshi Wadhwa, Daniel Coleff, Karen Ziegler, Ryan Zeigler, Francis M. McCubbin }} Nature Communications 9, Artikelnr. 3036 (2018)]</ref>
 
;Omtrent 20 miljoen jaar
==== Hefestium ====
;Omtrent 55 miljoen jaar;
[[Lêer:Earearth.png|duimnael|links|Artistieke weergaweKunstenaarsvoorstelling van die vroeë Aarde en Maan.]]
Volgens die Goldblatt-indeling begin die eintlike Hadeïkum met 'n groot katastrofe. Die proto-Aarde (''Tellus'') word deur 'n ander planetesimaal getref wat [[Theia (planeet)|Theia]] genoem word. Die tydstip word op 4,50±0,01 miljard jaar gelede geraam, (35±12 miljoen jaar ná die vorming van die protoplaneet).<ref name="Li" /> Hierdie gebeurtenis was katastrofies en lei tot die totale versmelting van die twee protoplanete. Aanvanklik is dit dalk 'n superkritiese gaswolk met 'n hoë druk en hoë temperatuur. Dit blyk veral uit die relatiewe voorkoms van [[kalium-41]]. <ref>[https://www.space.com/34044-moon-birth-may-have-vaporized-earth.html Moon's birth may have vaporaized most of Earth, study shows. {{Outeur|Charles Q. Choi}} www.space.com]</ref> Afkoeling lei opnuut tot differensiasie en die vorming van die Aarde en die Maan.
Die afstand tussen die Aarde en sy satelliet was aanvanklik baie kleiner as vandag. Dit word op 21 keer die aardstraal geraam, pleks van omtrent 60. <ref>[https://www.lpi.usra.edu/exploration/training/illustrations/earthMoon/ Lunar and Planetary Institute]</ref>
 
;Omtrent 85 miljoen jaar
Die Aarde se kors word verryk met HSE-elemente. Dit word die ''late veneer'' (die laat vernis) genoem. Dit weerspieël dalk 'n laat meteorietreën en word afgelei van die voorkoms van HSE in die aardkors wat sowat 200 keer groter is as verwag word. erdieHierdie hipotese is nogtans taamlik omstrede.<ref name="Li" />
 
==== Jakobium ====
;Omtrent 150 miljoen jaar
Die Jakobium is vernoem na die Jack Hills van Australië waar van die oudste gesteentes gevind is.<ref name="Goldblatt" /> Die oudste gesteentereste betrefis [[sirkoon]] wat as detrale korrels in 'n Argeïese afsettingsgeteenteafsettingsgesteente van omtrent 3,050 Ga in Jack Hills, Wes-Australië aangetref word. Die korrels is deur verwering van 'n baie ouer gesteente ontstaan en met U/Pb-datering (die verhouding <sup>207</sup>Pb/<sup>206</sup>Pb) kan bepaal word hoe oud 'n korrel is. Honderdduisende korrels is so bepaal. Die meeste lewer 'n ouderdom van 4,000 tot 4,050 miljard jaar, maar van hulle is so oud as 4,400 Ga. [[Suurstofisotoopanalise]] wys dat die korrels op die droë land ontstaan het.<ref>The oldest terrestrial mineral record: thirty years of research on Hadean zirkon from Jack Hills, Western Australia {{Outeur|Aaron J. Cavosie, John W. Walley Simon A. Wilde}} Hoofstuk 12 van: Earth's Oldest Rocks
{{Outeur|Martin J. van Kranendonk, Vickie Bennett, Elis Hoffmann}} Elsevier, 2018, ISBN 0-444-63902-0, ISBN 978-0-444-63902-8</ref>
 
;Omtrent 200 miljoen jaar
Oseane het begin om te vorm toe die temperatuur van die atmosfeer tot 350&nbsp;<sup>o</sup>C afgekoel het, omdat die druk van die atmosfeer dalk baie hoog was en dit hoofsaaklik uit [[koolstofdioksied|{{chem|C|O|2}}]] bestaan het. Hoe lank hierdie heet broeikas bestaan het is nie duidelik nie, maar dit word op 100 miljoen jaar beraam omdat eers die subduksie van karbonate die koolstofdioksied uit die atmosfeer verwyder het.<ref name="Sleep">[https://www.ncbi.nlm.nih.gov/pmc/articles/PMC2869525/ The Hadean-Archaean Environment {{Outeur|Norman H. Sleep}} Cold Spring Harb Perspect Biol. 2010 Jun; 2(6): a002527. doi: 10.1101/cshperspect.a002527]</ref> Volgens die berekenings van Sleep (2007) het omtrent 4,37 miljard jaar gelede (200 miljoen jaar ná die begin) reeds gebiede bestaan wat se oseaanwater koel genoeg wat om lewe 'n kans te bied. Die soutgehalte was waarskynlik amper twee keer so hoog as vandag omdat sout nog nie as steensout begrawe was, maar dit is moeilik om te bepaal.<ref name="Sleep" />
Volgens die berekenings van Sleep (2007) het omtrent 4,37 miljard jaar gelede (200 miljoen jaar ná die begin) reeds gebiede bestaan wat se oseaanwater koel genoeg wat om lewe 'n kans te bied. Die soutgehalte was waarskynlik amper twee keer so hoog as vandag omdat sout nog nie as steensout begrawe was, maar dit is moeilik om te bepaal.<ref name="Sleep" />
 
Die atmosfeer van die afkoelende planeet was reduserend van aard, maar dit het stadig verander omdat vulkanisme [[waterstof]] en sy verbindings met koolstof, stikstof en suurstof vrystel en hulle ongehinderd die boonste lae van die atmosfeer kon bereik. Waterstof is -saam met helium- lig genoeg om uit die planeet se swaartekragveld te ontsnap. Hierdie proses se spoed moet duisend keer so hoog gewees het as dit vandag is en geleidgelei het tot 'n hoër relatiewe voorkoms van suurstof. Dit het die oksidasie van elemente in hulle lae [[oksidasietoestand]]e in die gesteentes en hulle verwering en erosie moontlik gemaak. Hierdie proses het tot ver in die Argeïkum voortgeduur.<ref>[https://link.springer.com/chapter/10.1007/978-3-319-21972-1_9 Evolution of the Atmosphere During the Hadean and Archean] {{Outeur|George H. Shaw}} Earth's Early Atmosphere and Oceans, and The Origin of Life. SpringerBriefs in Earth Sciences. Springer, Cham; ISBN 978-3-319-21971-4</ref>
 
Indien die fugasiteit (aktiwiteit) van suurstof bepaal sou word deur die [[yster]]-[[wüstiet]]-buffer van die Aarde se magma, sou 'n mens 'n atmosfeer van {{chem|C|H|4}}, {{chem|H|2}}, {{chem|H|2|S}}, {{chem|N|H|3}} en {{chem|C|O}} verwag. Indien die Aarde se magma egter deur die [[fayaliet]]-[[magnetiet]]-[[kwarts]]-buffer bepaal sou word, sou die atmosfeer uit {{chem|H|2|O}}, {{chem|C|O|2}}, {{chem|S|O|2}} en {{chem|N|2}} bestaan het. Dit is nouer aan die atmosfeer van vandag verwant, behalwe dat dit geen vrye suurstof bevat het nie. Daar is aanwysings dat die laaste reeds in die Hadeïkum die geval was.<ref>[https://www.nature.com/articles/nature10655 The oxidation state of Hadean magmas and implications for early Earth’s atmosphere {{Outeur|Dustin Trail, E. Bruce Watson, Nicholas D. Tailby}} Nature volume 480, pages 79–82 (01 December 2011)]</ref>
==== Kanadium ====
;Omtrent 255 miljoen jaar
Hierdie periode is vernoem na Kanada. Insluitsels in die Nuvvuagittuq-[[groensteengordel]] in [[Quebec]] word as die oudste steeds bestaande (reste van) gesteentes van dieop Aarde beskou.<ref>Geochronology, Dating, and Precambrian Time: The Beginning of the World as We Know It {{Outeur|Rafferty, John P}}, Britannica Educational Publishing, 2010, ISBN 1-61530-195-X, ISBN 978-1-61530-195-9 bls. 160</ref> O'Neil et al. (2009) het gesteentes beskrewebeskryf uit die omgewing van die Hudsonbaai wat 'n leeftyd van 4,28 miljard jaar lewer. Hierdie waarde word verkry deur vergelyking van die voorkoms van die stabiele isotoop neodimium-142 (die dogter van die [[uitgestorwe oerisotoop|uitgestorwe isotoop]] [[samarium-146]]) met neodimium-144. {{sub sup|146|}}Sm het 'n halfleeftyd van 103 miljoen jaar. Hierdie verskille in {{sub sup|142|}}Nd/{{sub sup|144|}}Nd-[[isotoopverhouding]] kan slegs ontstaan het toe {{sub sup|146|}}Sm nog voorgekom het.
 
Hierdie resultate wys dat in die Hadeïkum waarskynlik reeds vaste korsgesteentes bestaan het, maar dat hulle later gewoonlikblykbaar weer vernietig is.<ref name="Sleep" /> Hierdie datering is nogtans omstrede omdat nie duidelik is nie of dit die ouderdom van die gesteentes betrefself is, of van die gesmelte magma waaruit hulle later ontstaan het.<ref>[https://www.newscientist.com/article/dn14818-discovery-of-worlds-oldest-rocks-challenged/ New Scientist]</ref>
 
==== Prokrustium ====
;Omtrent 350 miljoen jaar
 
Die tydperk is na Procrustes vernoem, die bandiet uit die Griekse mitologie wat armearms en bene van reisigers uitgestrek of afgehakafgebreek het om hulle in sy bed te laat pas. Alle lewe het daardeur is sy bed gepas. Daar word gedink dat die lewe reeds inhierdiein hierdie tyd op Aarde teenwoordig was, moontlik selfs eerder (in die Jakobium). Minerale soos [[schreibersiet]] wat uit ystermeteoriete stam, het dalk 'n groot rol gespeel. Dit het die element [[fosfor]] gelewer en dalk die [[formosereakie]] gekataliseer.<ref>[http://iopscience.iop.org/article/10.1088/1367-2630/aabb99/pdf Schreibersite: an effective catalyst in the formose reaction network {{Outeur|S Pallmann et al.}} 2018 New J. Phys. 20 055003]</ref>
 
Die {{sub sup|87|}}Sr/{{sub sup|86|}}Sr - [[isotoopverhouding]] van apatiet-insluitsels in zirkone uit die Argeïkum van Nuvvauagittuq in Kanada wys dat 'n bekken met 'n hoë Rb/Sr-verhouding 4,2 miljard jaar gelede (omtrent die begin van die Prokrustium) seker reeds gevorm moetmoes hetwees. Dit wys dat daar toe reeds 'n aardkors iswas wat wissel van mafies tot sterk kieselhoudend. Moontlik stam dit self van 4,4 miljard jaar gelede (omtrent die begin van die jakobium).<ref>[http://www.pnas.org/content/early/2018/05/30/1720880115 Potassic, high-silica Hadean crust {{Outeur|Patrick Boehnke, Elizabeth A. Bell, Thomas Stephan, Reto Trappitsch, C. Brenhin Keller, Olivia S. Pardo, Andrew M. Davis, T. Mark Harrison, and Michael J. Pellin}} PNAS Junie 2018]</ref>
 
=== Neohadeïkum ===
==== Prometium ====
;Omtrent 550 miljoen jaar
[[Lêer:Lunar cataclysm.jpg|duimnael|Artistieke weergaweKunstenaarsvoorstelling van die Maan tydens die bombardement en vandag]]
Die maan word getref deur die laat swaar bombardement wat tot die vorming van die inslagkraters op die maan lei. Dit word afgelei van die U/Th/Pb en Rb/Sr-metings op die maangesteentes wat die [[Apollo 17]]-togreis meegebringversamel en teruggebring het Aarde toe. Hierdie gegewens wys 'n tydperk van meteorietbombardemente van 4,0-3,8 miljard jaar gelede. Omdat die Aarde se swaartekrag groter as die Maan s'n is, soumoes die Aarde aan 'n groter bombardement blootgestel gewees het, en inslae van liggame so groot as [[Ceres (dwergplaneet)|Ceres]] (deursnee 900 km) ondergaan het, maar bewyse hiervoor ontbreek egter.<ref name="Li" /> Sulke inslae salsou waarskynlik 'n deel van die oseane weer laat verdamp enhet. ditDit is ook nie duidelik of dit die lewe wat dalk reeds bestaan het, oorleef het, of dat dit uitgewis is en later in die Argeïkum opnuut verskyn het nie. Die oorsaak van die bombardement is moontlik veranderings in die stabiele wentelbane van Jupiter en Saturnus wat glo omtrent 3,9 miljard jaar gelede het plaasgevind het en die bane van asteroïede versteur het, maar beter navorsing op die Maan is nodig om dit te bevestig. <ref name="Sleep"/>
 
Oor die grens tussen die Hadeïkum en die Argeïkum bestaan geen ooreenstemmingeenstemmigheid nie. Sommige wil dit veslêvaslê op die tyd dat lewe verskyn het, maar dit is moeilik om vas te stel; Goldblatt -hulle wil liewerpostuleer 'n laterlatere grens om die laat bombarderment geheel aan een tydperk, die Hadeïkum , toe te wys, pleks van dit oor die Hadeïkum en Argeïkum te verdeel. <ref name="Goldblatt" />
 
== Verwysings ==
81 687

wysigings