Verskil tussen weergawes van "Brazzaville"

7 grepe verwyder ,  2 maande gelede
k
+ skakel
k (+ Prent)
k (+ skakel)
|- style="border-top:1px solid #999;"
| '''Land'''
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | {{vlagikoon|Republiek van die Kongo}} [[Republiek van die Kongo|Republiek<br />van die Kongo]]
|- style="border-top:1px solid #999;"
|&nbsp;'''Provinsie'''
|}
 
[[Lêer:Kinshasa & Brazzaville - ISS007-E-6305.jpg|duimnael|links|[[Nasa]]-Satellietbeeld van Brazzaville, [[Kinshasa]] en die Malebodam[[Malebo-poel]] vanin die [[Kongorivier]]]]
'''Brazzaville''' is die [[hoofstad]] en grootste stad van die [[Republiek van die Kongo]] (ook ''Kongo-Brazzaville'' genoem). Die stad is langs die [[Kongorivier]], oorkant die hoofstad van die [[Demokratiese Republiek van die Kongo]], [[Kinshasa]], net suid van die [[ewenaar]] geleë. Dit maak van Brazzaville en Kinshasa die wêreld se tweede naaste hoofstede ná [[Rome]] en die [[Vatikaanstad]]. Brazzaville is in 1883 gestig en ná die Franse ontdekkingsreisiger Pierre Savorgnan de Brazza genoem.
 
== Eksterne skakels ==