Verskil tussen weergawes van "Kinshasa"

11 grepe verwyder ,  1 maand gelede
k
+ skakel
k (Vervang |deadurl=yes/no met |url-status=dead/live)
k (+ skakel)
|- style="border-top:1px solid #999;"
| '''Land'''
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | {{vlagikoon|Demokratiese Republiek van die Kongo}} [[Demokratiese Republiek van die Kongo|Demokratiese Republiek<br />van die Kongo]]
|- style="border-top:1px solid #999;"
|&nbsp;'''Provinsie'''
|}
 
'''Kinshasa''' ([[Frans]] [kinʃasa], voorheen: ''Léopoldville''; [[Nederlands]]: ''Leopoldstad'', {{Audio|Nl-Leopoldstad.ogg|luister}}) is die [[hoofstad]] en grootste stad van die [[Demokratiese Republiek van die Kongo]] (ook ''Kongo-Kinshasa'' genoem), wat tot ses jaar ná die land sy onafhanklikheid (1960) van [[België]] verkry het as Leopoldstad bekend gestaan het.
 
[[Lêer:Kinshasa & Brazzaville - ISS007-E-6305.jpg|duimnael|links|[[Nasa]]-Satellietbeeld van [[Brazzaville]], Kinshasa en die Malebodam[[Malebo-poel]] vanin die [[Kongorivier]]]]
[[Lêer:Boulevard du 30 juin, Kinshasa.jpg|duimnael|links|'n Uitsig oor Kinshasa]]
Dit is 'n 'n rivierhawe en aan die [[Kongorivier]], oorkant die hoofstad van die [[Republiek van die Kongo]], [[Brazzaville]], net suid van die [[ewenaar]] geleë. Dit maak van Brazzaville en Kinshasa die wêreld se tweede naaste hoofstede ná [[Rome]] en die [[Vatikaanstad]].
Die stad beskik oor 'n internasionale lughawe, 'n rivierhawe, 'n universiteit (1954) en is 'n vername handelsentrum. Van die bedrywe in die stad is onder meer voedselverwerking, tekstiele, chemikalieë en brouery.
 
Kinshasa se naam het net een keer verander, hoewel die land om die beurt die Kongo-Vrystaat van 1885 tot 1908, die Belgiese Kongo van 1908 tot 1960, die Demokratiese Republiek van die Kongo van 1960 tot 1971, die Republiek van [[Zaïre]] van 1971 tot 1997 en uiteindelik weer die [[Demokratiese Republiek van die Kongo]] van 1997 tot die hede was.
 
Die bevolking word tans (2017) op byna 12 miljoen geraam, wat van Kinshasa [[Afrika]] se derde grootste stad ná [[Kaïro]] en [[Lagos]] maak.<ref>{{en}} {{cite web |url=http://www.demographia.com/db-worldua.pdf |title=DemographiaWorld Urban Areas – 13th Annual Edition |publisher=Demographia |format=PDF |date=April 2017 |accessdate=16 Oktober 2018}}</ref> Dit is ook die grootste Franssprekende stad ter wêreld, net groter as [[Parys]].<ref>{{en}} {{cite web |url=https://www.worldatlas.com/citypops.htm |title=Populations Of 150 Largest Cities In The World |last= |first= |date=7 Maart 2016 |website=World Atlas |publisher= |accessdate=16 Oktober 2018}}</ref><ref>{{en}} {{cite web |url=http://esa.un.org/unpd/wup/CD-ROM/WUP2011-F11a-30_Largest_Cities.xls |title=Time series of the population of the 30 largest urban agglomerations in 2011 ranked by population size, 1950–2025 |publisher=United Nations, Population Division |format=XLS |accessdate=25 Junie 2012 |url-status=dead |archiveurl=https://web.archive.org/web/20120704051126/http://esa.un.org/unpd/wup/CD-ROM/WUP2011-F11a-30_Largest_Cities.xls |archivedate= 4 Julie 2012 }}</ref> In 1956 was die bevolking slegs 300&nbsp;000, waarvan 17&nbsp;000 blank was. Frans is die belangrikste taal van die regering, skole, koerante, openbare dienste en hoë-end-handel in die stad, terwyl [[Lingala]] as 'n ''[[lingua franca]]'' in die strate gebruik word.<ref>{{en}} {{cite book |url=https://books.google.de/books?id=Le_8WMk1Pr4C&lpg=PA111&dq=french+lingala+kinshasa&pg=PA103&redir_esc=y#v=onepage&q&f=false |title=Globalization and Language Vitality: Perspectives from Africa, bl. 103 & 109 |author=Cécile B. Vigouroux & Salikoko S. Mufwene |accessdate=16 Oktober 2018 |isbn=978-0-8264-9515-0 |year=2008}}</ref>