Verskil tussen weergawes van "Sandwichbaai"

630 grepe bygevoeg ,  2 maande gelede
+ Inligtingskas, Prent & Commons
(→‎Geskiedenis: Verbeter)
(+ Inligtingskas, Prent & Commons)
{{Inligtingskas Waterliggaam
[[Lêer:Sandwich Harbour (Luftaufnahme).jpg|duimnael|Sandwichbaai van die lug af (2017)]]
| Naam = Sandwichbaai
'''Sandwichbaai''' en sy vlak lagune in [[Namibië]] is deur [[Ramsar-konvensie|Ramsar]] tot ‘n beskermde vleiland verklaar.
| Beeld = Sandwich Harbour (Luftaufnahme).jpg
| Beeld_byskrif = 'n Lugbeeld van die Sandwichbaai
| Kaart =
| Kaart_byskrif =
| Koördinate = {{Koördinate|23|23|S|14|29|O|type:waterbody_scale:5000000|aansig=inlyn,titel}}
| Ligging = [[Erongo]]-streek, [[Namibië]]
| Soort = [[Baai]] en [[strandmeer]]
| Oppervlakte =
| Gem_diepte =
| Maks_diepte =
| Volume =
| Oppervlakhoogte = 0 meter
| Lengte = 4,2 km
| Breedte = 4 km
| Opvangsgebied =
| Omtrek =
| Invloei =
| Uitvloei =
| Eiland =
| Nedersettings =
| Gevries =
| Rangorde_volume =
}}
 
'''Sandwichbaai''' en sy vlak lagune in [[Namibië]] is deur [[Ramsar-konvensie|Ramsar]] tot ‘n'n beskermde vleiland verklaar.
==Ligging==
Sanwichbaai is deel van die Namib-Naukluft Park in die Erongo-streek van Namibië. Dit lê by 23° 23′ suid en 14° 29′ oos. Die baai is dus suid van [[Walvisbaai]] en net noord van die [[Steenbokskeerkring]].
 
[[Lêer:Sandwichbucht.jpg|duimnael|links|400px|Die lagoon suid van Sandwichbaai]]
==Ekonomie==
Die baai en [[strandmeer]] is teenswoordig eintlik slegs van toeristiese belang. Weens die hoë en aanhoudend verskuiwende sandduine kan die gebied slegs met viertrekvoertuie bereik word. Toeriste kom hierheen vir die [[flora]] en [[fauna]]. Boonop is die kus ‘n hengelaarsparadys. Na bewering is die baai ‘n oorblyfsel van ‘n vroeëre mond van die [[Kuisebrivier]]. Onder die sand word brak en soms selfs varswater aangetref. Riete groei om die meer. Voëlkykers kom hierheen om watervoëls (soos flaminke, pelikane, sterretjies en kormorante) in hul natuurlike habitat te sien. Jarelank is hier [[guano]] versamel en robbe gejag.
 
==Geskiedenis Ligging ==
Sanwichbaai is deel van die [[Namib-Naukluft Nasionale Park]] in die [[Erongo]]-streek van Namibië. Dit lê by 23° 23′ suid en 14° 29′ oos. Die baai is dus suid van [[Walvisbaai]] en net noord van die [[Steenbokskeerkring]].
Alhoewel die baai en omgewing vandag byna vergete is, het dit ‘n lang geskiedenis. Waarskynlik het slaweskepe, seerowers, walvisjagters en later wapensmokkelaars die baai as ankerplek gebruik. In Mei 1670 het matrose van die [[VOC]]-skip Grundel hier met lede van die [[Khoikhoi]] gebots. Nogtans was in Maart 1677 die VOC-skip Bode ook in die baai. ‘n Franse landmeter was in 1733 hier bedrywig en in 1796 is die kusgebied deur Engeland geannekseer. Teen die middel van die 19de eeu was hier so baie haaie in die lagune dat hulle gevang is en olie uit hul lewers na [[Europa]] uitgevoer. In 1880 het die HMS ''Sylvia'' nog daar gevaar in ‘n diepte van 8m water, maar enkele jare later is die baai en lagune deur die [[Britse Vloot|''Royal Navy'']] opgemeet en is bevind dat die ankerplek weens versanding swakker was as die by [[Walvisbaai]]. Dus het geen verdere ontwikkeling plaasgevind nie. Kort daarna kon ‘n Portugese skip nie meer uit die baai na die oop see terugkeer nie weens die verskuiwende sandbanke. In 1884 was die baai deel van [[Duits-Suidwes-Afrika]] en is dit vir ‘n kort tyd as hawe vir die nuwe kolonie gebruik. Daardie jare was daar selfs ‘n visverwerkingsaanleg en ‘n vleisinmaakfabriek. Verskuiwende sandduine het die fabrieksgeboue verswelg. So baie skepe het langs hierdie kus vergaan dat daar daar altyd genoeg brandhout langs die strand opgetel kon word. Teen die 1930’s is die twee eilande in die lagune kunsmatig vergroot om meer guano te lewer.
 
==Naam Ekonomie ==
Die [[baai]] en [[strandmeer]] is teenswoordig eintlik slegs van toeristiese belang. Weens die hoë en aanhoudend verskuiwende sandduine kan die gebied slegs met viertrekvoertuie bereik word. Toeriste kom hierheen vir die [[flora]] en [[fauna]]. Boonop is die kus ‘n'n hengelaarsparadys. Na bewering is die baai ‘n'n oorblyfsel van ‘n'n vroeëre mond van die [[KuisebrivierKuiseb]]rivier. Onder die sand word brak en soms selfs varswater aangetref. Riete groei om die meer. Voëlkykers kom hierheen om watervoëls (soos flaminke[[flamink]]e, [[Pelikaan|pelikane]], [[sterretjies]] en [[kormorante]]) in hul natuurlike habitat te sien. Jarelank is hier [[guano]] versamel en robbe[[rob]]be gejag.
Die naam Sandwichbaai en Sandwichhawe is die verengelsing van die oorspronklike Nederlandse naam Sandvisbaai. By die Portugese het dit bekendgestaan as Porto d’Ilhéu, die hawe van die eilandbewoners.
 
==Bibliografie Geskiedenis ==
Alhoewel die baai en omgewing vandag byna vergete is, het dit ‘n'n lang geskiedenis. Waarskynlik het slaweskepe, seerowers, walvisjagters en later wapensmokkelaars die baai as ankerplek gebruik. In Mei 1670 het matrose van die [[VOC]]-skip Grundel hier met lede van die [[Khoikhoi]] gebots. Nogtans was in Maart 1677 die VOC-skip Bode ook in die baai. ‘n 'n Franse landmeter was in 1733 hier bedrywig en in 1796 is die kusgebied deur [[Engeland]] geannekseer. Teen die middel van die 19de eeu was hier so baie haaie in die lagune dat hulle gevang is en olie uit hul lewers na [[Europa]] uitgevoer. In 1880 het die HMS ''Sylvia'' nog daar gevaar in ‘n'n diepte van 8m8 m water, maar enkele jare later is die baai en lagune deur die [[Britse Vloot|''Royal Navy'']] opgemeet en is bevind dat die ankerplek weens versanding swakker was as die by [[Walvisbaai]]. Dus het geen verdere ontwikkeling plaasgevind nie. Kort daarna kon ‘n'n Portugese skip nie meer uit die baai na die oop see terugkeer nie weens die verskuiwende sandbanke. In 1884 was die baai deel van [[Duits-Suidwes-Afrika]] en is dit vir ‘n'n kort tyd as hawe vir die nuwe kolonie gebruik. Daardie jare was daar selfs ‘n'n visverwerkingsaanleg en ‘n'n vleisinmaakfabriek. Verskuiwende sandduine het die fabrieksgeboue verswelg. So baie skepe het langs hierdie kus vergaan dat daar daar altyd genoeg brandhout langs die strand opgetel kon word. Teen die 1930’s is die twee eilande in die lagune kunsmatig vergroot om meer guano te lewer.
 
== Naam ==
Die naam Sandwichbaai en Sandwichhawe is die verengelsing van die oorspronklike Nederlandse[[Nederlands]]e naam Sandvisbaai. By die Portugese het dit bekendgestaan as Porto d’Ilhéu, die hawe van die eilandbewoners.
 
== Bibliografie ==
{{CommonsKategorie|Sandwich Harbour|Sandwichbaai}}
* Green, Lawrence G.: At daybreak for the isles. Kaapstad: Howard B. Timmins, 1950.
* Green, Lawrence G.: Lord of the last frontier. Kaapstad: Howard B. Timmins, 1952.
* Green, Lawrence G.: So few are free. Kaapstad: Howard Timmins, 1983. ISBN 0-86978-247-9
* rsis.ramsar.org
* [[Standard Encyclopaedia of Southern Africa]], deel 9. Kaapstad: Nasou, 1973. ISBN 0-625-00325-X
 
== Eksterne skakels ==
{{Commons-kategorie inlyn|Sandwich Harbour}}
 
{{Normdata}}
 
[[Kategorie: GeografieBaaie van Namibië]]