Verskil tussen weergawes van "ENuus"

1 601 grepe bygevoeg ,  2 maande gelede
+ Inligtingskas & Kategorie
(+ Inligtingskas & Kategorie)
 
{{TITELAANSIG|''eNuus''}}
{{Inligtingskas Televisiereeks
| reeksnaam = eNuus
| beeld =
| onderskrif =
| reeksnaam_2 =
| genre = [[Nuus]]bulletin
| formaat =
| skepper =
| ontwikkelaar = [[E.tv|eMedia]]
| skrywer =
| regisseur =
| kreatiewe regisseur =
| aanbieder = [[kykNET]]
| rolverdeling =
| beoordelaars =
| stemme =
| verteller =
| temamusiekkomponis =
| openingstema =
| afsluitingstema =
| komponis =
| oorsprongsland = {{vlagland|Suid-Afrika}}
| taal = [[Afrikaans]]
| aantal_seisoene =
| aantal_episodes =
| episodelys =
| uitvoerende_vervaardiger =
| vervaardiger = eMedia
| redigeerder =
| lokasie =
| kinematografie =
| kamera =
| looptydperk =
| maatskappy =
| verspreider =
| netwerk =
| beeldformaat =
| klankformaat =
| eerste_lopie = 18 Julie 2010
| eerste_uitsending =
| laaste_uitsending =
| status =
| voorafgegaan_deur =
| opgevolg_deur =
| verwant = ''eNews''
| webwerf =
| produksiewebwerf =
}}
 
'''''eNuus''''' is 'n [[Afrikaans]]e [[nuus]]bulletin wat in samewerking met [[E.tv|eMedia]] se eNews opgestel en elke aand om 19:00 op [[kykNET]] uitgesaai word. Hulle eerste uitsending is op [[18 Julie]] [[2010]] gebeeldsend. Hulle roem hulself daarop dat hulle die eerste onafhanklike nuusbulletin in Afrikaans is. Die bulletin dek Suid-Afrikaanse en internasionale nuusgebeure, die nuutste [[sport]]uitslae en word met 'n [[weervoorspelling]] afgesluit.
 
Andries Cornelissen is aangestel as nuusredakteur en [[Freek Robinson]] is die hoof nuusleser. Die res van die eNuus-span bestaan uit LiMari Louw, Genee Heyl en Daniëlla van Heerden. Sportnuus word deur Jean-Paul Keyter en Francois Nolte hanteer.
Die res van die eNuus-span bestaan uit LiMari Louw, Genee Heyl en Daniëlla van Heerden.
Sportnuus word deur Jean-Paul Keyter en Francois Nolte hanteer.
 
== Eksterne skakels ==
* {{Youtube|4XofmcCf_y0|Video oor eNuus op kykNET}}
 
{{Suid-Afrika-saadjie}}
{{Saadjie}}
{{Normdata}}
 
[[Kategorie:Afrikaanse televisieprogramme]]
[[Kategorie:Suid-Afrikaanse televisieprogramme]]