Verskil tussen weergawes van "Gebruikerbespreking:SpesBona"

(→‎Johann Parow: Verbeter)
 
== [[Johann Parow]] ==
[[Gebruiker:SpesBona|Sören]], ek het toevallig 'n bron ontdek vir bogenoemde artikel (dit het geen bron gehad nie), maar dit is in Duits. Kan jy asb na di bron kyk en die artikel ooreenkomstig opdateer.? Groete! [[Gebruiker:Oesjaar|Oesjaar]] ([[Gebruikerbespreking:Oesjaar|kontak]]) 17:17, 31 Maart 2020 (UTC)
 
:Goeienaand [[Gebruiker:Oesjaar|Deon]], dit het gewerk! Dié bron is al goed geplunder. Daar is selfs inligting vir die Kaapse voorstad [[Parow]] beskikbaar. Nou weet ek, waar [[Jack Parow]] se verhoognaam vandaan kom, uit [[Mecklenburg-Voorpommere|Meck-Pomm]]! Ek ken ook die dorpie Born a. Darß, dis nou toevallig. Groete. -- [[Lêer:Flag of South Africa.svg|20px]] [[Gebruiker:SpesBona|SpesBona]] 18:00, 31 Maart 2020 (UTC)