Verskil tussen weergawes van "Kaap Negro"

246 grepe bygevoeg ,  2 maande gelede
+ Liggingkaart & Koördinate
(Skakel)
(+ Liggingkaart & Koördinate)
{{Location map+|Angola|relief=yes|float=right|width=300|caption=Ligging van Kaap Negro|places=
'''Kaap Negro''' (Cabo Negro) in [[Angola]] lê suid van [[Namibe]], net noord van Tômbwa (Tombua, voorheen Porto Alexandre), wes van die Parque Nacional do Iona. Dit is by die koördinate 15° 41′ suid en 11° 56′ oos. Die hoogste punt van die kaap is slegs ‘n meter bo die vlak van die [[Atlantiese Oseaan]].
{{Location map~|Angola|label=Kaap Negro|lat=-15.68333|long=11.93333|position=right|mark=red pog.svg}}
}}
 
'''Kaap Negro''' ([[Portugees: ''Cabo Negro'') in [[Angola]] lê suid van [[NamibeMoçâmedes]], net noord van Tômbwa (Tombua, voorheen Porto Alexandre), wes van die Parque Nacional do Iona. Dit is by die koördinate 15° 41′ suid en 11° 56′ oos. Die hoogste punt van die kaap is slegs ‘n'n meter bo die vlak van die [[Atlantiese Oseaan]].
[[Diogo Cão]] het in Januarie 1486 sy tweede [[padrão]] hier opgerig. ‘n Kapel met die naam Da Senhora Dos Navegantes herdenk die historiese gebeurtenis op die plek.
 
[[Diogo Cão]] het in Januarie 1486 sy tweede [[padrão]] hier opgerig. ‘n'n Kapel met die naam Da Senhora Dos Navegantes herdenk die historiese gebeurtenis op die plek.
 
[[Friedrich Martin Josef Welwitsch]] het die beroemde plant (''[[Welwitschia bainesii]]'') in hierdie gebied ontdek.
 
{{Normdata}}
[[Kategorie:Portugese ontdekkingsreisigers]]
{{Koördinate|15|41|0|S|11|56|0|O|aansig=titel}}
[[Kategorie:Angola]]
 
[[Kategorie:Geografie van Angola]]