Verskil tussen weergawes van "Anna Bender"

1 greep verwyder ,  2 maande gelede
Verbeter
(Verbeter)
(Verbeter)
}}
 
'''Anna Bender''' (6 Desember 1919 - 13 Desember 2004) was 'n [[Suid-Afrika]]anse [[Klavier|pianis]] en [[Skrywer|outeur]]. Sy is op [[Piet Retief, Mpumalanga|Piet Retief]] gebore. Haar moeder was haar eerste leermeester, maar later het sy oorsee in [[Londen]] onderrig ontvang van I.J. Haarhoff, Isador Epstein en Louis Kentner.
 
Sy is op [[Piet Retief, Mpumalanga|Piet Retief]] gebore. Haar moeder was haar eerste leermeester, maar later het sy oorsee in [[Londen]] onderrig ontvang van I.J. Haarhoff, Isador Epstein en Louis Kentner.
 
In [[1950]] is sy as amptelike begeleidster by die destydse [[SAUK]] aangestel, en in die 20 jaar wat sy dié pos beklee het, het sy talle bekende internasionale kunstenaars begelei, onder andere Marcel Wittrisch. As solis het sy byvoorbeeld onder vooraanstaande gasdirigente soos Strawinski opgetree.
116 242

wysigings