Verskil tussen weergawes van "Suid-Afrikaanse Lugmag"

k
+ Kenteken
k (+ Kenteken)
{{Inligtingskas militêre eenheid
| naam = Suid-Afrikaanse Lugmag
| beeld = South African Air Force emblem.svg
| beeld_byskrif = Kenteken van die Suid-Afrikaanse Lugmag
| gestig = [[1 Februarie]] [[1920]]
| ontbind =
}}
 
Die '''Suid-Afrikaanse Lugmag''' is die lugkomponent van die [[Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag]] en van sy voorganger die [[Suid-Afrikaanse Weermag]]. Die lugmag staan amptelik bekend as die '''South African Airforce (SAAF)''' met sy hoofkwartier in [[Pretoria]]. Die Suid-Afrikaanse Lugmag is op [[1 Februarie]] [[1920]] gestig.
 
Die lugmag het in die [[Tweede Wêreldoorlog]] en die [[Koreaanse oorlog]] diens gedoen. Vanaf 1966 was die lugmag betrokke by die verskaffing van infanterie-ondersteuning in 'n oorlog met 'n lae intensiteit ("die [[Grensoorlog]]") in [[Angola]], [[Suidwes-Afrika]] (Namibië) en [[Rhodesië]]. Namate die oorlog gevorder het, het die intensiteit van lugoperasies toegeneem totdat die lugmag in die laat tagtigerjare verplig was om vegvliegtuie teen Angolese vliegtuie in te span om taktiese meerderwaardigheid in die lug te handhaaf. Na afloop van die Grensoorlog in 1990 is die getalle van die vliegtuie drasties verminder as gevolg van finansiële druk en die staking van vyandelikhede met buurstate.
 
Die SAAF het deesdae 'n beperkte luggevegsvermoë en is gestruktureer vir vredesbewaring, ramphulp en maritieme patrollie. Gedurende die [[apartheid]]sera was dit ook bekend onder die [[Afrikaans]]e naam Suid-Afrikaanse Lugmag ('''SALM'''), 'n afkorting wat nie meer algemeen gebruik word nie.
 
== Huidige lugvaartuie ==
|-
|[[Saab JAS 39 Gripen|Saab Gripen]] C and D
|[[Lêer:Flag_of_SwedenFlag of Sweden.svg|raam|22x22px| ]]
|Multi-rol vegter
|26
|<ref>[http://www.defenceweb.co.za/index.php?option=com_content&view=article&id=19871:gripens-arrive-at-last&catid=35:Aerospace&Itemid=107 DefenceWeb - Gripens arrive at last].</ref><ref group="Nota">9 Gripen D met tweesitplekke en 17 Gripen met enkelsitplekke afgelewer van 2008-20122008–2012, vervang die [[Atlas Cheetah|Atlas Cheetahs]]s.</ref><br />
|-
|[[BAE Systems Hawk|British Aerospace Hawk]] Mk.120
|[[Lêer:Flag_of_the_United_KingdomFlag of the United Kingdom.svg|raam|22x22px| ]]/[[Lêer:Flag_of_South_AfricaFlag of South Africa.svg|raam|22x22px| ]]
|Opleiding / Ligte aanval
|24
|<ref group="Nota">Alle vliegtuie behalwe die vlugtoets en ontwikkelingsvliegtuie gebou by Denel se fabriek by [[O.R. Tambo Internasionale Lughawe]].</ref>
|-
|[[Pilatus PC-7|Pilatus PC-7 Mk.II]]
|[[Lêer:Flag_of_SwitzerlandFlag of Switzerland.svg|raam|20x20px| ]]
|Opleiding
|60
|-
|[[Atlas Oryx|Atlas Oryx MK.I & MK.II]]
|[[Lêer:Flag_of_South_AfricaFlag of South Africa.svg|raam|22x22px| ]]
|Vervoer [[helikopter]]
|38
|<ref name="defenceweb1">{{Webaanhaling|url=http://www.defenceweb.co.za/index.php?option=com_content&view=article&id=29273:south-africa&catid=119:african-militaries&Itemid=255|titletitel=South Africa|publisheruitgewer=defenceWeb|accessdatetoegangsdatum=2014-06-25}}</ref>
|-
|[[Denel Rooivalk|Denel Rooivalk Mk.I]]
|[[Lêer:Flag_of_South_AfricaFlag of South Africa.svg|raam|22x22px| ]]
|Aanvalshelikopter
|11
|{{#tag:ref|1 verloor in ongeluk.<ref>{{cite web|url=http://www.saairforce.co.za/news-and-events/731/saaf-rooivalk-fleet-nearing-operational-status |title=The South African Air Force |publisher=Saairforce.co.za |date= |accessdate=2013-03-15}}</ref>|group="Nota"}}<ref>[http://www.defenceweb.co.za/office/denelcorporate/PressRelease.php?StoryID=239031 Final Rooivalk Handover Cements Relationship Between Denel and SAAF] - Defenceweb.co.za, 13 March 2013</ref>
|-
|MBB/Kawasaki BK 117
|[[Lêer:Flag_of_JapanFlag of Japan.svg|raam|22x22px| ]]/[[Lêer:Flag_of_GermanyFlag of Germany.svg|raam|22x22px| ]]
|Nutshelikopter
|3-6
|<ref name="AirInt_Sep2013">{{Cite journal|last=Isby|first=David C.|date=September 2013|title=South African AW109's Grounded|journal=Air International|volume=85|issue=3}}</ref><ref group="Nota">Bekom van die apartheidsera-tuislande, die [[Ciskei]] het 3 in 1983, Venda 2 in 1985, [[Transkei]] 2 in 1986 en [[Bophuthatswana]] 2 in 1987 bekom, dit kom te staan op 'n totaal van 10 met 'n ekstra een bekom van Brasilië. Twee word bewaar by AFB Bloemspruit. 3 Verlore</ref>
|-
|Agusta A109 LUH
|[[Lêer:Flag_of_ItalyFlag of Italy.svg|raam|22x22px| ]]
|Nutshelikopter
|29
|- valign"top"
|Westland Super Lynx Mk.300
|[[Lêer:Flag_of_the_United_KingdomFlag of the United Kingdom.svg|raam|22x22px| ]]
|Maritieme helikopter
|4
|-
|[[Lockheed C-130 Hercules|Lockheed C-130BZ Hercules]]
|[[Lêer:Flag_of_the_United_StatesFlag of the United States.svg|raam|22x22px| ]]
|Vervoer
|9
|<ref group="Nota">Avionika word opgegradeer in terme van ''Projek Ebb'' afgehandel in Maart 2008. 4 kan nie gebruik word nie weens befondsing probleme.</ref>
|-
|[[Douglas C-47 Skytrain|Douglas C-47TP Dakota]]
|[[Lêer:Flag_of_the_United_StatesFlag of the United States.svg|raam|22x22px| ]]
|Maritieme patrollie / vervoer / EW
|10
|<ref group="Nota">In terme van ''Projek Felstone'', is die eerste C-47TP "TurboDak" in Augustus 1991 vrygestel en voltooi teen 1997 met produksielyne by AFB Swartkop en AFB Ysterplaat. 5 maritieme patrollies, 3 vervoer, 2 elektroniese oorlogvoering.</ref>
|-
|[[Cessna 208 Caravan|Cessna 208B]]
|[[Lêer:Flag_of_the_United_StatesFlag of the United States.svg|raam|22x22px| ]]
|Nuts / waarneming
|11
|{{#tag:ref|Word toegerus met die Denel [[infrarooi]] stelsel onder ''Project Koiler'' in 2008. Twee verloor in 2011 en 2014.<ref name=DefenceWeb2>{{cite web|title=Caravan crash victims named|url=http://www.defenceweb.co.za/index.php?option=com_content&view=article&id=35150&catid=74&Itemid=30|website=defenceWeb.co.za|publisher=defenceWeb|accessdate=25 June 2014}}</ref><ref>[http://www.defenceweb.co.za/index.php?option=com_content&view=article&id=17497:saaf-c208-crash-lands-&catid=35:Aerospace&Itemid=107 DefenceWb - SAAF C208 crash-lands]</ref>|group="Nota"}}<ref>{{Webaanhaling|url=http://www.defenceweb.co.za/index.php?option=com_content&view=article&id=6407:fact-file-cessna-c298-caravan-&catid=79:fact-files&Itemid=159|date=2010-02-01|titletitel=Fact file: Cessna C208 Caravan|publisheruitgewer=defenceWeb|accessdatetoegangsdatum=2014-06-25}}</ref>
|-
|Beechcraft Super King Air 200/300
|[[Lêer:Flag_of_the_United_StatesFlag of the United States.svg|raam|22x22px| ]]
|Vervoer
|4
|
|-
|[[Pilatus PC-12]]
|[[Lêer:Flag_of_SwitzerlandFlag of Switzerland.svg|raam|20x20px| ]]
|Vervoer
|1
|<ref group="Nota">Primêr gebruik vir BBP vervoer.</ref>
|-
|CASA C-212-200 & 300 Aviocar
|[[Lêer:Flag_of_SpainFlag of Spain.svg|raam|22x22px| ]]
|Vervoer
|3
|
|-
|[[Boeing 737]]
|[[Lêer:Flag_of_the_United_StatesFlag of the United States.svg|raam|22x22px| ]]
|Presidensiële vervoer
|1
|-
|[[Dassault Falcon 900]]
|[[Lêer:Flag_of_FranceFlag of France.svg|raam|23x23px| ]]
|BBP vervoer
|1
|-
|Dassault Falcon 50
|[[Lêer:Flag_of_FranceFlag of France.svg|raam|23x23px| ]]
|BBP vervoer
|2
|
|-
|Cessna 550 Citation
|[[Lêer:Flag_of_the_United_StatesFlag of the United States.svg|raam|22x22px| ]]
|BBP vervoer
|2
== Lugmagvaandel ==
<center><gallery>
Lêer:Air Force Ensign of South Africa (1940-1951).svg| {{FIAV|historical}} 1940-19511940–1951
Lêer:Air Force Ensign of South Africa (1951-1958).svg| {{FIAV|historical}} 1951-19581951–1958
Lêer:Air Force Ensign of South Africa (1958–1967, 1970–1981).svg| {{FIAV|historical}} 1958-19671958–1967
Lêer:Air Force Ensign of South Africa (1967–1970).svg| {{FIAV|historical}} 1967-19701967–1970
Lêer:Air Force Ensign of South Africa (1958–1967, 1970–1981).svg| {{FIAV|historical}} 1970-19811970–1981
Lêer:Air Force Ensign of South Africa (1981–1982).svg| {{FIAV|historical}} 1981-19821981–1982
Lêer:Air Force Ensign of South Africa (1982–1994).svg| {{FIAV|historical}} 1982-19941982–1994
Lêer:Air Force Ensign of South Africa (1994–2003).svg| {{FIAV|historical}} 1994-20031994–2003
Lêer:Air Force Ensign of South Africa.svg| 2003-
</gallery></center>
== Rondeel ==
<center><gallery>
Lêer:South African Air Force roundel early 1920.svg|1920-19271920–1927
Lêer:Roundel of South Africa (1927-1947).svg|1927-19471927–1947
Lêer:Roundel of South Africa (1947-1958).svg|1947-19581947–1958
Lêer:Roundel of South Africa (1958-1981).svg|1958-19811958–1981
Lêer:Roundel of South Africa - Low Visibility (1958-1981).svg|1958-19811958–1981<br />(lae sigbaarheid)
Lêer:Roundel of South Africa (1981-1982).svg|1981-19821981–1982
Lêer:Roundel of South Africa - Low Visibility (1982-2003).svg|1982-20031982–2003<br />(lae sigbaarheid)
Lêer:Roundel of South Africa (1982-2003).svg|1982-20031982–2003
Lêer:Roundel of South Africa – Low Visibility.svg|2003-huidig<br />(lae sigbaarheid)
Lêer:Roundel of South Africa.svg|2003-huidig
Lêer:SAAF C-47ATP 6837 (6910817085).jpg
</gallery>
 
== Notas ==
{{Reflist|group=Nota}}
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
== Eksterne skakels ==
{{Commons-kategorie inlyn|South African Air Force}}
*[http://www.af.mil.za/ Amptelike webwerf]
*[http://www.saairforce.co.za/ Nie-amptelike webwerf]
*[https://web.archive.org/web/20141006114443/http://www.ejection-history.org.uk/Country-By-Country/South_Africa.htm ''SAAF ejection seat history'']
 
== Sien ook ==
* [[Suid-Afrikaanse Weermag]]
* [[Lys van lugvaartuie van die Suid-Afrikaanse Lugmag]]
 
== Notas ==
{{ReflistVerwysings|group=Nota}}
 
== Verwysings ==
{{Verwysings|2}}
 
== Eksterne skakels ==
{{Commons-kategorie inlyn|South African Air Force}}
* [http://www.af.mil.za/ Amptelike webwerf]
* [http://www.saairforce.co.za/ Nie-amptelike webwerf]
* [https://web.archive.org/web/20141006114443/http://www.ejection-history.org.uk/Country-By-Country/South_Africa.htm ''SAAF ejection seat history'']
 
{{Normdata}}
 
[[Kategorie:Lugmagte]]
[[Kategorie:Suid-Afrikaanse Weermag|Lugmag]]