Verskil tussen weergawes van "Asterix die Galliër"

Skakel
(Skakel)
'''Astérix le Gaulois''' (ook in [[Afrikaans]] uitgegee as '''Asterix die Galliër''') is die eerste strokiesverhaal uit die [[Asterix]]-strokiesreeks deur René Goscinny en [[Albert Uderzo]]. Die boek stel die bekendste Asterix-reeks karakters bekend, waaronder Asterix en Obelix. Die film met dieselfde naam is in 1967 vrygestel en volg die verhaal van die strokiesprent noukeurig. In teenstelling met die latere boeke, is die fokus in hierdie storie meer op die karakter Asterix en Obelix is slegs 'n bykarakter. Asterix die Galliër is in 1999 aangewys as nommer 23 van die [[Le Monde se 100 boeke van die eeu]], onder talle literêre werke.
 
==Inhoud==