Verskil tussen weergawes van "Joseph Stilwell"

1 greep verwyder ,  4 maande gelede
Verbeter, maar die vertalings!
(Nuwe bladsy geskep met 'duimnael '''Joseph Warren Stilwell''' (19 Maart 1883 - 12 Oktober 1946) was 'n generaal van die Amerikaanse Leër|Amerikaanse...')
 
(Verbeter, maar die vertalings!)
[[Lêer:Stilwell001.jpg|duimnael]]
'''Joseph Warren Stilwell''' ([[19 Maart]] [[1883]] - [[12 Oktober]] [[1946]]) was 'n generaal van die [[Amerikaanse Leër|Amerikaanse leër]] wat gedurende die [[Tweede Wêreldoorlog]] in die ''China Burma India Theatre'' gedien het. Sy bytendesuue persoonlikheid word weerspieël in die bynaam "Vinegar Joe".
 
Wantroue aanin sy bondgenote en 'n gebrek aan hulpbronne het beteken dat Stilwell gedurig moes improviseer. Hy hetwas beroemdberug verskilmet sy verskille oor strategie, en grondtroepe teenoor lugmag, met sy ondergeskikte, [[Claire Chennault]], wat dienou oorlêverbind vanwas Generalissimomet Generaal [[Chiang Kai-shek]] gehad het. Generaal [[George C. Marshall]], die stafhoof van die weermag, het erken dat hy Stilwell 'een van die moeilikste' opdragte van enige teaterbevelvoerder gegee het.
 
== Eksterne skakels ==