Verskil tussen weergawes van "Constand Viljoen"

97 grepe bygevoeg ,  6 maande gelede
R.I.V.
(verbeter taalgebruik)
(R.I.V.)
| geboortedag = 28
| geboorteplek = [[Standerton]], [[Transvaal]], [[Unie van Suid-Afrika]]
| sterftedatum = [[3 April]] [[2020]]
| sterfteplek =
| party = [[Vryheidsfront Plus]]
}}
 
'''Constand Laubscher Viljoen''' (28 Oktober 1933 - 3 April 2020) SSA SD SOE SM iswas ʼn voormalige Hoof van die [[Suid-Afrikaanse Weermag]].en later die stigter van die [[Vryheidsfront]].
 
Constand Viljoen is op [[28 Oktober]] [[1933]] gebore en ontvang sy skoolopleiding aan die Laerskool [[Perdekop]] en Hoërskool Standerton. Hy sluit daarna by die Suid-Afrikaanse Weermag aan en behaal die graad B.Sc (B.Mil) aan die [[Universiteit van Pretoria]] in 1955.<ref>{{cite web|url=https://omalley.nelsonmandela.org/omalley/index.php/site/q/03lv02424/04lv02426/05lv02691.htm|title=Viljoen, Constand Laubscher - The O'Malley Archives|work=omalley.nelsonmandela.org|accessdate=27 Augustus 2018}}</ref>
Kórt voor die [[Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994]] stig Viljoen die Vryheidsfront as politieke party vir die [[Afrikaners]]. Dié party beywer hom vir die daarstel van ʼn [[volkstaat|Afrikanervolkstaat]]. Die Vryheidsfront wen 640&nbsp;000 stemme met Viljoen as leier.
 
In 2001 tree Viljoen uit die aktiewe politiek en as leier van die Vryheidsfront, en spits hom op sy boerdery toe. Hy sterf op 3 April 2020 in [[Ohrigstad]].
 
== Bron ==