Verskil tussen weergawes van "Constand Viljoen"

Geen grootteverandering nie ,  6 maande gelede
Verbeter
(R.I.V.)
(Verbeter)
}}
 
'''Constand Laubscher Viljoen''' (28 Oktober 1933 - 3 April 2020) SSA SD SOE SM was ʼn voormalige Hoof van die [[Suid-Afrikaanse Weermag]]. en later die stigter van die [[Vryheidsfront]].
 
Constand Viljoen is op [[28 Oktober]] [[1933]] gebore en ontvang sy skoolopleiding aan die Laerskool [[Perdekop]] en Hoërskool Standerton. Hy sluit daarna by die Suid-Afrikaanse Weermag aan en behaal die graad B.Sc (B.Mil) aan die [[Universiteit van Pretoria]] in 1955.<ref>{{cite web|url=https://omalley.nelsonmandela.org/omalley/index.php/site/q/03lv02424/04lv02426/05lv02691.htm|title=Viljoen, Constand Laubscher - The O'Malley Archives|work=omalley.nelsonmandela.org|accessdate=27 Augustus 2018}}</ref>