Verskil tussen weergawes van "Constand Viljoen"

231 grepe bygevoeg ,  6 maande gelede
→‎Loopbaan: Nuwe inligting
(Uitleg)
(→‎Loopbaan: Nuwe inligting)
Viljoen word bevorder tot Luitenant-Generaal in 1976 en Generaal in 1980. In 1977 word hy Hoof van die Suid-Afrikaanse Leër en in [[1980]] die Hoof van die Suid-Afrikaanse Weermag tydens die moeilike grensoorlogdae. Hy tree in 1985 af by die weermag om voltyds te [[Boer (landbou)|boer]] in die [[Ohrigstad]] omgewing. In 1993 tree Viljoen tot die politiek toe saam met nog drie ander oud-generaals en help met die stigting van die [[Afrikaner Volksfront]].
 
Kórt voor die [[Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994]] stig Viljoen die Vryheidsfront as politieke party vir die [[Afrikaners]]. Dié party beywer hom vir die daarstel van ʼn [[volkstaat|Afrikanervolkstaat]]. Deur bemiddeling van sy tweelingbroer prof Abraham Carel (Braam) Viljoen word hy oorreed om af te sien van sy ideale vir 'n afsonderlike Volkstaat, en tree die broers toe tot geheime onderhandelinge met Nelson Mandela van die ANC. Die Vryheidsfront wen 640 000 stemme met Viljoen as leier.
 
In 2001 tree Viljoen uit die aktiewe politiek en as leier van die Vryheidsfront, en spits hom op sy boerdery toe. Hy sterf op 3 April 2020 in [[Ohrigstad]].<ref>{{en}} {{cite web|url=https://citizen.co.za/news/south-africa/breaking-news/2265048/general-constand-viljoen-passes-away-aged-86/|title=General Constand Viljoen passes away aged 86|publisher=The Citizen|date=3 April 2020|accessdate=3 April 2020}}</ref>
Anonieme gebruiker