Bobbejaanklouspeldekussing: Verskil tussen weergawes

Verbeter
(Skakel)
(Verbeter)
Die '''speldekussing''' (''Leucospermum cordifolium'') is 'n klein [[struik]] wat blom vanaf [[Julie]] tot [[Desember]]. Die plant is 'n netjiese bos met salmpienk tot appelkooskleurige blomme. Die verkies vol son en matige water.
 
== Galery ==
<gallery>
Lêer:Leucospermum cordifolium MS 9315.jpg|'n Bos Speldekussings in die veld.
Lêer:Leucospermum cordifolium.jpg|Blomme.
</gallery>
 
== Sien ook ==
* [[Lys van speldekussingspesies]]
 
== Bron ==