Verskil tussen weergawes van "Seoel"

161 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
Etiket: 2017-bronwysiging
k
Etiket: 2017-bronwysiging
|- style="border-top:1px solid #999;"
|}
[[Lêer:Gyeongbokgung at evening 1X7A8077.jpg|duimnael|links|Nagaansig van die Gyeongbokgung-paleis, die grootste van vyf koninklike residensies in Seoel van waar die Joseon-dinastie Korea tussen 1395 en 1910 geregeer het. Die Koreaanse naam van die paleis, wat vir amptelike onthale gebruik is en deel uitmaak van 'n hele kompleks, beteken "Paleis van stralende geluksaligheid". ]]
'''Seoel''' ([[Koreaans]]: 서울특별시, [sʌ.ul], {{Audio|Ko-Seoul.ogg|luister}}, "Hoofstad") is die [[hoofstad]] en grootste stad van [[Suid-Korea]]. Seoel is, met 'n bevolking van sowat 10 miljoen, een van die grootste stede in die wêreld en het 'n oppervlakte van 605,21&nbsp;km². 'Seoul' kom van die Koreaanse woord vir "hoofstad".<ref>{{en}} [http://uk.holidaysguide.yahoo.com/p-travelguide-221948-seoul_history-i Yahoo – 20 Mei 2010]</ref> Seoel was die gasheerstad vir die [[Olimpiese Somerspele 1988]] en een van die vergaderplekke van die [[FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2002]].