Verskil tussen weergawes van "Seoel"

1 greep verwyder ,  1 jaar gelede
k
k
Etiket: 2017-bronwysiging
Etiket: 2017-bronwysiging
[[Lêer:Lotte World Tower (22074455581).jpg|duimnael|links|Die middestad van Seoel met die ''Lotte World Tower'' word omring deur grootskaalse residensiële komplekse - die simbole van verstedeliking en binnelandse migrasie van landelike bevolkings]]
[[Lêer:Map Seoul districts de.png|duimnael|links|Distrikte van Seoel]]
Nedersetting in die gebied dateer uit prehistoriese tye, toe klein Neolitiese gemeenskappe ongeveer 20&nbsp;000 jaar gelede langs die Hanrivier gewoon het. Die stad Wiryeseong, gestig as die hoofstad van Paekche (ook gespel Baekje), een van Suid-Korea se ''Drie Koninkryke'', was geleë presies waar Seoel vandag staan. Daar is oorblyfsels van die oorspronklike stadsmure in die suid-oostesuidooste van die sentrale Seoeldistrikte.<ref name=worldguides>{{en}} {{cite web|url=http://www.world-guides.com/asia/south-korea/seoul/seoul_history.html|title=Seoul History Facts and Timeline|accessdate=26 Junie 2016}}</ref>
 
Die geskiedenis van Seoel as 'n nedersetting het waarskynlik in 18 vC begin, toe dit die hoofstad van die Baekjekoninkryk geword het. Daarna was dit die hoofstad onder verskeie heersers, en het verskeie name onder die verskeie heersers gehad.<ref name=koreaorbit>{{en}}{{cite web|url=http://www.koreaorbit.com/korea-travel/seoul-south-korea/history.html|title=Seoul History|accessdate=26 Junie 2016}}</ref>