Verskil tussen weergawes van "Seoel"

322 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
Etiket: 2017-bronwysiging
k
Etiket: 2017-bronwysiging
[[Lêer:The Closing Hour (133264599).jpeg|duimnael|Spitsuur in Seoel]]
[[Lêer:Trolley replica bus in Seoul.jpg|duimnael|Seoel het lankal 'n toeristebestemming uit eie reg geword. Replika-trolliebusse is gewild vir rondritte]]
[[Lêer:Bukchon Hanok Village.jpg|duimnael|Die groot bevolkingskonsentrasie laat min keuses toe wat behuising betref - die meeste Seoeliete word in woonsteltorings gehuisves. Maar ook in 'n vertikale stad soos Seoel is die tradisionele leefstyl in sogenaamde ''hanok'' of houthuise op plekke bewaar, so in Bukchon Hanok]]
Seoel het 'n moderne en doeltreffende openbare vervoerstelsel van [[bus]]se en [[moltrein]]e. Die moltrein-netwerk bestaan uit 9 lyne. Inligting by die stasies word in Koreaans en Engels vertoon.<ref name=visitseoul>{{en}} {{cite web|url=http://www.visitseoul.net/en/information/getting-around-seoul/seoul-subway.jhtml|title=Getting around Seoul|accessdate=26 Junie 2016}}</ref>