Verskil tussen weergawes van "Android"

3 736 grepe bygevoeg ,  5 maande gelede
k
Wysigings deur 114.125.213.212 teruggerol na laaste weergawe deur Tegel
Etikette: blanking Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf
k (Wysigings deur 114.125.213.212 teruggerol na laaste weergawe deur Tegel)
Etiket: Terugrol
{{Inligtingskas Sagteware
| naam = Android
| logo = Android new logo 2019.svg
| logobewoording = Be together. Not the same.
| skermkiekie = Android Q Beta6 screenshot.png
| skermkiekiebeskrywing = Android 10
| skrywer =
| ontwikkelaar = [[Google]]<br />Open Handset Alliance
| vrygestel = 23 September 2008<ref>{{en}} {{cite web|url=http://android-developers.blogspot.in/2008/09/announcing-android-10-sdk-release-1.html|title=Announcing the Android 1.0 SDK, release 1 |date=9 September 2008 |accessdate=5 Desember 2014}}</ref>
| gestaak =
| laaste weergawe = 10
| laaste vrystellingsdatum = 3 September 2019
| laaste betaweergawe =
| laaste betavrystellingsdatum =
| programmeertaal = C (core), C++, Java (UI)<ref>{{en}} {{cite web |title=Android Code Analysis|url=http://www.ohloh.net/p/android/analyses/latest |accessdate=5 Desember 2014}}</ref>
| bedryfstelsel =
| platform = 32-bit en 64-bit ARM, MIPS,<ref>{{en}} {{cite web |url=http://www.eetimes.com/electronics-news/4215490/MIPS-gets-sweet-with-Honeycomb |title=MIPS gets sweet with Honeycomb |publisher=Eetimes.com |date= |accessdate=5 Desember 2014}}</ref> x86,<ref name="ARMAN-4.0-on-x86">{{en}} {{cite web |url=http://www.computerworld.com/s/article/9222323/Google_s_Android_4.0_ported_to_x86_processors |title=Google's Android 4.0 ported to x86 processors |last=Shah |first=Agam |date=1 Desember 2011 |work=Computerworld |publisher=International Data Group |accessdate=5 Desember 2014}}</ref> x86-64
| grootte =
| taal = Veeltalig (100+ tale, insluitende [[Afrikaans]])
| kategorie =
| lisensie = Apache License 2.0<br />gemodifiseerde Linux kernel onder GNU GPL v2<ref name="Licenses">{{en}} {{cite web|url=http://source.android.com/source/licenses.html|title=Licenses|work=Android Open Source Project.|publisher=Open Handset Alliance|accessdate=5 Desember 2014|date=}}</ref>
| webtuiste = [http://www.android.com www.android.com]
}}
 
'''Android''' [ˈændɹɔɪd] is 'n [[oopbronkode|oopbron]]-bedryfstelsel en sagteware-platform vir mobiele toestelle soos [[slimfoon|slimfone]], [[selfoon|selfone]], mediaspelers, [[netboek]]e en [[tabletrekenaar]]s wat deur die Open Handset Alliance ontwikkel word, 'n konsortium van 84 ondernemings uit die inligtingstegnologie- en telekommunikasiebedryf wat belangstelling het in die bevordering van oop standaarde vir mobiele toestelle en wat deur die Amerikaanse maatskappy [[Google]] in die lewe geroep is.<ref name="OHAhome">{{cite web |url=http://www.openhandsetalliance.com/ |title=Open Handset Alliance |accessdate=2007-11-06 |publisher=Open Handset Alliance}}</ref><ref>{{cite news | url = http://phandroid.com/2008/12/10/sony-ericsson-htc-androids-set-for-summer-2009/ | title = Sony Ericsson, HTC Androids Set For Summer 2009 | work = Android Phone Fans | first = Rob | last = Jackson | date = 10 December 2008 | accessdate = 2009-09-03}}</ref> Android is die geesteskind van Andy Rubin, eienaar van die IT-maatskappy Android Inc wat in 2005 deur Google uitgekoop is.
 
Die Android-bedryfstelsel is gebaseer op [[Linux]] en dit word vrygestel onder die Apache-lisensie. Die vervaardigers van selfone wat van Android gebruik maak, is onder andere Motorola, HTC, Huawei, [[Samsung]] en LG.
 
Android was tot kort voor die openbare bekendstelling op 5 November 2007 bekend as die ''gPhone''. Dié bekendstelling het gepaard gegaan met die stigting van die Open Handset Alliance.
 
== Verwysings ==
{{Verwysings|2}}
286

wysigings