Verskil tussen weergawes van "Windows 10 Mobile"

2 258 grepe bygevoeg ,  5 maande gelede
k
Wysigings deur 114.125.213.212 teruggerol na laaste weergawe deur KabouterBot
(Alle inhoud uit bladsy verwyder)
Etikette: Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf Uitwissing
k (Wysigings deur 114.125.213.212 teruggerol na laaste weergawe deur KabouterBot)
Etiket: Terugrol
{{Inligtingskas Bedryfstelsel weergawe
| naam = Windows 10 Mobile
| familie = Deel van die [[Microsoft Windows]] 10-familie
| logo = Windows_10_Logo.svg
| skermkiekie =
| onderskrif =
| ontwikkelaar = [[Microsoft Corporation]]
| webblad =
| eerste_vrystelling_datum = 20 November 2015
| eerste_vrystelling_url =
| huidige_weergawe =
| huidige_datum =
| huidige_url = https://microsoft.com/mobile/windows10/
| voorskouweergawe = 10.0.10586.107
| voorskoudatum = 10 Februarie 2016
| voorskou_url =
| bronkodemodel =
| lisensie =
| kerntipe =
| tale =
| opdateermetode =
| ondersteunde_platforms = 32 bis ARMv8, ARMv7, IA-32
| voorafgegaan_deur = Windows Phone 8.1
| opgevolg_deur =
| ondersteuningstatus = Hoofstroomondersteuning tot en met 10 Desember 2019
| ander_artikels =
}}
 
'''Windows 10 Mobile''' is 'n mobiele bedryfstelsel wat deur [[Microsoft]] as voortsetting van sy [[Windows Phone]]-produklyn en opvolger van Windows Phone 8.1 ontwikkel is. Dit is ontwerp vir [[slimfoon|slimfone]] en klein [[tabletrekenaar]]s met skerms van minder as agt duim. As deel van Microsoft se plan om die verskillende Windows-platforms tot een gemeenskaplike bedryfstelsel saam te smelt, word Windows 10 Mobile as 'n weergawe van Windows 10, Microsoft se bedryfstelsel vir [[persoonlike rekenaar]]s, bemark.
 
So is Windows 10 Mobile se mikpunt om versoenbaar met sy eweknie vir persoonlike rekenaars te wees, insluitende uitgebreide sinchronisasie van inhoud, 'n nuwe universele platform wat die gebruik van een en dieselfde toepassing op verskillende Windows 10-toestelle soos persoonlike rekenaars, mobiele en Xbox-toestelle moontlik maak. Bepaalde mobiele toestelle sal met 'n eksterne skerm, muis en sleutelbord verbind kan word.
 
Microsoft het daarnaas werktuie ontwikkel waarmee programmeerders bepaalde toepassings van [[Apple]] se mobiele bedryfstelsel iOS maklik vir gebruik op Windows 10-toestelle sal kan aanpas.
 
[[Kategorie:Bedryfstelsels]]
[[Kategorie:Microsoft]]
286

wysigings