Os: Verskil tussen weergawes

41 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (Interne skakel)
No edit summary
Etiket: 2017-bronwysiging
'n '''Os''' is 'n [[kastrasie|gekastreerde]] [[bees]]bul. Dit is is een van die oudste trekdiere wat deur die [[mens]] gebruik word. Osse is reeds in die [[6de eeu v.C.]] in Middel-[[Europa]] vir [[landbou]] ingespan.
 
Die kastrasie maak die bul vir mense hanteerbaar en maak dit moontlik om die groot werkkrag van die dier te ontsluit. Dit gee hulle 'n minder temperamentele karakter wat hulle meer geskik maak om as [[Werkdier|werkdiere]] gebruik te word.
 
== Sien ook ==
 
== Eksterne skakels ==
{{Commons-kategorie inlyn|Oxen}}
* {{Wikt-inlyn|os}}
 
{{Normdata}}
 
[[Kategorie:Beeste]]
33 873

wysigings