Verskil tussen weergawes van "Gambië"

529 grepe bygevoeg ,  7 maande gelede
k
Robot: standardisering van verwysingsjablone en invoeging van argiefskakels
k (+ Volkslied)
k (Robot: standardisering van verwysingsjablone en invoeging van argiefskakels)
|onafhanklikheidsgebeure = • van die [[Verenigde Koninkryk]]<br />• Republiek
|onafhanklikheidsdatums = <br /><br />[[18 Februarie]] [[1965]]<br />[[24 April]] [[1970]]
|MOI = {{bestendig}} 0,441<ref name="HDI">{{en}} {{cite web |url=http://hdr.undp.org/sites/default/files/hdr14-summary-en.pdf |title=2014 Human Development Report Summary |date=2014 |accessdateaccess-date=22 Januarie 2017 |publisher=United Nations Development Programme | pages=21–25 |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20190814074328/http://hdr.undp.org/sites/default/files/hdr14-summary-en.pdf |archive-date=14 Augustus 2019 |url-status=live|df=dmy-all}}</ref>
|MOI_rang = 172<sup>ste</sup>
|MOI_jaar = 2013
Gambië is 'n voormalige [[Britse]] kolonie en het sy onafhanklikheid verkry in [[1965]]. Die [[hoofstad]] is [[Banjul]] (voorheen Bathurst) en die grootste nedersetting is [[Serrekunda]]. In 2013 het die land 'n bevolking van 1&nbsp;882&nbsp;450 gehad. [[Islam]] is die oorheersende geloof, gevolg deur ongeveer 90 persent van die land se bevolking. Gambië is met 'n oppervlakte van 10&nbsp;689&nbsp;km² die kleinste land op die vasteland van [[Afrika]].
 
Gambië is een van net twee lande waarvan die algemene Engelse naam met 'n [[lidwoord]] begin, die ander is die [[Bahamas]] (''The Bahamas'').<ref>{{en}} {{cite news |last=Geoghegan |first=Tom |title=Ukraine or the Ukraine: Why do some country names have 'the'? |url=http://www.bbc.co.uk/news/magazine-18233844 |accessdateaccess-date=22 Januarie 2017 |newspaper=BBC News |date=7 Junie 2012 |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20190906160232/https://www.bbc.co.uk/news/magazine-18233844 |archive-date=6 September 2019 |url-status=live|df=dmy-all}}</ref>
 
== Magswisseling ==
President [[Yahya Jammeh]] het op 21 Januarie 2017, nadat hy 22 jaar lank die mag oor die land uitgeoefen het, die land verlaat om in [[Ekwatoriaal-Guinee]] in ballingskap te gaan.
 
Die nuwe president Barrow het hom in die verkiesings van Desember 2016 verslaan, maar Yahya het aanvanklik geweier om die mag oor te dra. Die ECOWAS-lande het egter die land binnegeval en Yahya het besluit om te vertrek.<ref>{{en}} {{cite news |url=http://www.bbc.com/news/world-africa-38706426 |title=Ex-President Yahya Jammeh leaves The Gambia after losing election |publisher=BBC News |date=22 Januarie 2017 |accessdateaccess-date=22 Januarie 2017 |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20191207053247/https://www.bbc.com/news/world-africa-38706426 |archive-date=7 Desember 2019 |url-status=live|df=dmy-all}}</ref>
 
== Verwysings ==
398 811

wysigings