Verskil tussen weergawes van "Vleiroos"

Geen grootteverandering nie ,  1 jaar gelede
Verbeter
(Verbeter)
(Verbeter)
|synonyms =
|}}
Die '''Vleiroos''' (''Orothamnus zeyheri'') is 'n skaars [[Blom|blomdraende]] plant wat deel is van die ''Proteaceae'' [[Familie (biologie)|familie]] wat op 'n tyd as krities bedreig beskou was. Dit staan ook as die ''bergroos'' bekend en in Engels as die ''marsh rose'' en die ''mountain rose''. Die plant blom in die lente en somer. Dit is 'n lang, skraal plant wat 32-54 m hoog word.
 
Die plant kom voor in die suidelike gedeelte van die [[Kogelberg]] en daar is ook 'n klein populasie by die [[Kleinrivierberge]] naby [[Hermanus]].