Boegoebergdam: Verskil tussen weergawes

1 greep verwyder ,  2 jaar gelede
→‎Geskiedenis: Tikfout reggestel
(→‎Geskiedenis: Tikfout reggestel)
Etikette: Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf
 
== Geskiedenis ==
Groblershoop het oorspronklik as Sternham bekendgestaan en is so genoem na ’n ene Stern wat in die 1920's in die omgewing geboer het en ’n klein pompstasie gebou het om watterwater uit die Oranjerivier te voorsien. Ongelukkig het die vloed van 1925 sy onderneming verwoes. Selfs reeds in die 1890's het ene Litchfield ’n klein hidro-elektriese kragopwekker en pomp op die Oranje gehad. Hy was bewus van die moontlike van besproeiing in die riviervallei. Mense het al van 1872 af aan die oewers van die rivier geboer en met veel moeite water vir besproeiing daaruit getrek. In 1895 het Litchfield voorstelle by die owerheid ingedien vir ’n besproeiingskema, maar daarvan het niks tereggekom nie.
 
In 1902 het W.D. Gordon, ’n ingenieur in diens van die [[Kaapkolonie]] se departement van openbare werke in [[Kaapstad]], die Litchfield-voorstel vir besproeiing by sy hoofde aanbeveel, maar weer sonder sukses.
Anonieme gebruiker