Verskil tussen weergawes van "Freddy Kempf"

935 grepe bygevoeg ,  11 maande gelede
k
Robot: standardisering van verwysingsjablone en invoeging van argiefskakels. Ondersteun: shorturl.at/klqM2
k (corr using AWB)
k (Robot: standardisering van verwysingsjablone en invoeging van argiefskakels. Ondersteun: shorturl.at/klqM2)
| geboortenaam = Freddy Kempf
| alias =
| geboortedatum = {{Geboortedatum en ouderdom|1977|10|14}}<ref>{{cite web |title=Blog archives |url=http://www.to-on.com/management/artist/kempf/blog/archives/2004/10/index.html |accessdateaccess-date=12 Mei 2008 |url-statuslanguage=bot: unknownen |archiveurlarchive-url=https://web.archive.org/web/20080512170501/http://www.to-on.com/management/artist/kempf/blog/archives/2004/10/index.html |archivedatearchive-date=12 Mei 2008 |url-status=dead|df=dmy -all}}</ref>
| geboorteplek = [[Croydon]], [[Verenigde Koninkryk]]
| oorsprong = [[Croydon]], [[Verenigde Koninkryk]]
| gewese_lede =
}}
'''Freddy Kempf''' <ref>{{Citecite web |url=http://www.freddy-kempf.com/ |title=Freddy Kempf's webpage |publisher=Freddy Kempf |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20190705220054/https://www.freddy-kempf.com/ |archive-date=5 Julie 2019 |url-status=live|df=dmy-all}}</ref> (gebore [[1977]]) is 'n [[Verenigde Koninkryk|Britse]] <ref name="Unknown">{{Cite web|url=http://messenger-news.whereilive.com.au/events/story/kempf-plays-grieg/|title=Kempf Plays Grieg|last=Unknown|first=Unknown|publisher=Messenger Community News|location=Australia|access-date=20 August 2011}}</ref> <ref name="Gyger">{{Citecite web |url=http://north-shore-times.whereilive.com.au/lifestyle/story/kristian-bezuidenhout-freddy-kempf-and-the-sydney-omega-ensemble/ |title=Pianists Kristian Bezuidenhout and Freddy Kempf offer musical treats |last=Gyger |first=David |publisher=North Shore Times |location=4 August 2011 |access-date=20 Augustus 2011 |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20120328122356/http://north-shore-times.whereilive.com.au/lifestyle/story/kristian-bezuidenhout-freddy-kempf-and-the-sydney-omega-ensemble/ |archive-date=28 Maart 2012 |url-status=live|df=dmy-all}}</ref> pianis wat in [[Croydon]] gebore is as die seun van 'n [[Duitsland|Duitse]] vader en [[Japan|Japannese]] moeder. Hy woon in [[Berlyn]].
 
== Vroeë loopbaan ==
Kempf het die ''St. Edmund's School'' in Canterbury bygewoon en musiekopleiding aan die Koninklike Musiekakademie ontvang. <ref name="Music">{{Citecite web |url=http://www.stedmunds.org.uk/life/academic/music/ |title=Music |publisher=St Edmund's School, Canterbury |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20130307200921/http://www.stedmunds.org.uk:80/life/academic/music/ |archive-date=7 Maart 2013 |url-status=live|df=dmy-all}}</ref> Kempf het sedert vierjarige ouderdom onder Ronald Smith studeer, <ref name="img">{{Cite web|url=http://www.imgartists.com/?page=artist&id=186&c=2|title=Freddy Kempf - Full Biography|publisher=IMG}}</ref> en vier jaar later die aandag van Britse konsertgangers getrek toe hy [[Wolfgang Amadeus Mozart|Mozart]] se [[Klavierconcerto nr. 12 (Mozart)|klavierconcerto nr. 12]] saam met die Koninklike Filharmoniese Orkes in die Royal Festival Hall gespeel het. <ref name="mpf">{{Citecite web |url=http://www.miamipianofest.com/artists/kempf.html |title=Freddy Kempf |publisher=Miami Piano Festival |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/2005122312090720160303193109/http://www.miamipianofest.com/artists/kempf.html |archive-date=233 DecemberMaart 20052016 |url-status=dead|df=dmy-all}}</ref> Die wonderkind is kort daarna na Duitsland genooi om die uitvoering te herhaal. In 1987 het Kempf die eerste nasionale Mozart-kompetisie in Engeland gewen<ref name="BBC Young Musician 7 April 2010">{{Citecite web |url=http://www.bbc.co.uk/youngmusician/sites/content/pages/past_winners.shtml |title=Past winners |last=<!--Staff writer(s); no by-line.--> |date=7 April 2010 |website=[[BBC News Online]] |publisher=BBC |access-date=17 Julie 2017 |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20190722154501/http://www.bbc.co.uk:80/youngmusician/sites/content/pages/past_winners.shtml |archive-date=22 Julie 2019 |url-status=live|df=dmy-all}}</ref> en in 1992 is hy aangewys as die BBC ''Jong Musikant van die Jaar'' vir sy uitvoering van [[Sergei Rachmaninoff|Rachmaninoff]] se ''Rapsodie op 'n Tema deur Paganini''. Hy het die ''Jong Konsertkunstenaar Internasionale Oudisies'' in 1996 gewen, welke gelei het tot sy buiging in [[New York|New York Stad]] by [[Carnegie Hall]]. <ref name="Young Concert Artists Alumni">{{Citecite web |url=http://www.yca.org/roster/alumni/ |title=Young Concert Artists Alumni |last=<!--Staff writer(s); no by-line.--> |date= |website=[[Young Concert Artists]] |publisher=Young Concert Artists, Inc. |access-date=16 Julie 2017 |archive-url=https://web.archive.org/web/20191023080854/http://www.yca.org:80/roster/alumni/ |archive-date=23 Oktober 2019 |url-status=live|df=dmy-all}}</ref>
 
== Latere loopbaan ==
Kempf het voortgegaan om solo-, kamer- en konsertmusiek in Europa, die Amerikas, Oos-Asië en Australië op te voer, en het reeds albums van [[Johann Sebastian Bach|Bach]], [[Ludwig van Beethoven|Beethoven]], [[Frédéric Chopin|Chopin]], [[Franz Liszt|Liszt]], [[Sergei Prokofiëf|Prokofiëf]], [[Sergei Rachmaninoff|Rachmaninoff]] en [[Robert Schumann|Schumann]] opgeneem. Hy het ook 'n album opgeneem vir die ''BIS'' plate-etiket met Rachmaninoff se Variasies op 'n Tema deur Corelli, Op. 42, [[Johann Sebastian Bach|Bach]] se Chaconne uit sy Partita No. 2 vir viool, [[BWV]] 1004 soos rangskik vir [[klavier]] deur [[Ferruccio Busoni]], Maurice Ravel se ''Valses Nobles et Sentimentales'' en [[Igor Strawinski|Strawinski]] se ''Trois mouvements de [[Petroesjka|Pétroesjka]]''. Hy is in 2001 aangewys as die beste jong Britse klassieke speler tydens die Klassieke BRIT-toekennings. <ref name="BBC 1 June 2001">{{Cite web|url=http://news.bbc.co.uk/1/hi/entertainment/1363607.stm|title=Classical Brits for ex-factory worker|last=<!--Staff writer(s); no by-line.-->|date=1 June 2001|website=[[BBC News Online]]|publisher=BBC|access-date=17 July 2017}}</ref>
 
In 2000 het hy die Kempf Trio saam met Pierre Bensaid (viool) en Alexander Chaushian (tjello) gestig. Die trio is in Europa sowel as wat hul internasionale konserte betref goed ontvang. Hulle is nou in [[Londen]] gebaseer en het tydens die [[Vlaandere]]-fees in [[België]] en in Frankryk tydens die Orpheus en Bacchusfeeste verskyn. Die ensemble het sy debuut in Amerika gemaak in die kamermusiek reeks by La Jolla, Kalifornië, en in Scottsdale, [[Arizona]]. Tydens 'n onderhoud in April 2000 met Kempf, het MusicWeb-International se Marc Bridle soos volg geskryf, <blockquote> "In teenstelling met baie musikante van sy ouderdom, toon Kempf 'n opvallende belangstelling in kamermusiek", verder het hy Kempf soos volg aangehaal: "Met die klavier is dit vir jou maklik om baie eensaam te word. Jy is altyd die solis, of jy sê die dirigent aan wat om te doen. En met solo-uitvoerings is dit dieselfde, jy doen net wat jy wil .... Dit is lekker om in 'n kamermusiekgroep te sit en daaraan herinner te word dat 'jy speel gemors', of om vertel te word wat om te doen .... Vir my is dit een van die mees vervullende musiekmediums om in te speel. Met veral die klaviertrio kan jy so eiewys wees soos jy wil, met elke instrument wat as 'n solo behandel word." <ref name="Musicweb April 2000">{{Citecite web |url=http://www.musicweb-international.com/performers/kempf.html |title=Interview with Freddy Kempf and Marc Bridle April 2000 |last=Bridle |first=Mark |date=April 2000 |website=www.musicweb-international.com |publisher=musicweb-international.com |access-date=17 JulyJulie 2017 |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20191018193019/http://www.musicweb-international.com:80/performers/kempf.html |archive-date=18 Oktober 2019 |url-status=live|df=dmy-all}}</ref> </blockquote> Bridle het verder opgemerk: "Sy hunkering na kamermusiek kom van die Marlboro-fees". Hy het Kempf ook aangehaal waar hy in herinnering geroep het: "Ek kan onthou dat ek die eerste dag die Mozart Klaviertrio moes oefen. […] Al hierdie verskillende mense was daar en hulle wou net kamermusiek speel. Al het jy saam met die tjellis van die Guarneri-kwartet gespeel, wat saam met [[Arthur Rubinstein|Rubinstein]] gespeel het, en die stuk meer as 200 of 300 keer gespeel het, het jy altyd gemaklik gevoel. Indien jy 'n .... idee gehad het sou hulle na jou luister, dit was net 'n wonderlike ervaring." Bridle het bygevoeg: "Op geen tydstip van ons onderhoud het dit voorgekom asof Kempf meer gemakliker is as wanneer hy oor kamermusiek praat nie." <ref name="Musicweb April 2000">{{Cite web|url=http://www.musicweb-international.com/performers/kempf.html|title=Interview with Freddy Kempf and Marc Bridle April 2000|last=Bridle|first=Mark|date=April 2000|website=www.musicweb-international.com|publisher=musicweb-international.com|access-date=17 July 2017}}</ref>
 
== Verwysings ==
400 691

wysigings