Verskil tussen weergawes van "Annegret Kramp-Karrenbauer"

k
Robot: standardisering van verwysingsjablone en invoeging van argiefskakels. Ondersteun: shorturl.at/klqM2
(+)
k (Robot: standardisering van verwysingsjablone en invoeging van argiefskakels. Ondersteun: shorturl.at/klqM2)
}}
 
'''Annegret Kramp-Karrenbauer''' ({{IPA-de|ˈʔanəɡʁeːt ˈkʁamp ˈkaʁənˌbaʊ̯ɐ}}; gebore 9 Augustus 1962), soms na verwys volgens haar voorletters '''AKK''',<ref>[https://www.nytimes.com/2018/02/26/world/europe/angela-merkel-cdu.html Angela Merkel Starts Grooming Successors, and One Stands Out], ''[[The New York Times]]''.</ref> is 'n [[Duitsland|Duitse]] politikus en sedert 2018 die leier van die Christelik Demokratiese Unie (CDU) in opvolging van [[Angela Merkel]] en sedert Julie 2019 ook minister van Verdediging. Sy dien voorheen as sekretaris-generaal van die party en as minister-president van [[Saarland]] van 2011 tot 2018<ref name="officialwebsite">{{cite web |url=http://www.saarland.de/389.htm |title=Ministerpräsident – Saarland.de |first= |last=Saarland |website=www.saarland.de |language=de |archive-url=https://web.archive.org/web/20191129073225/https://www.saarland.de/389.htm |archive-date=29 November 2019 |url-status=live|df=dmy-all}}</ref> en word sodoende die eerste vrou om die Saarlandse regering te lei en die vierde vrou in Duitsland om 'n [[Deelstate van Duitsland|deelstaatsregering]] te lei. Kramp-Karrenbauer word as sosiaal konserwatief beskou, maar op die [[Links (politiek)|linkse]] vleuel van die CDU in terme van ekonomiese beleid, en is al as 'n sentris beskryf. Sy is 'n aktiewe [[Rooms-Katolieke Kerk|Katoliek]] en het op die Sentrale Komitee van Duitse Katolieke gedien.
 
== Politieke standpunte ==
 
=== Meningsvryheid ===
In Mei 2019 sorg Kramp-Karrenbauer vir omstredenheid toe sy vir die inperking van meningsvryheid op die internet gevra het nadat haar party in 'n video op [[YouTube]] gekritiseer is.<ref name="reuters">{{webaanhalingcite web |url=https://www.reuters.com/article/us-germany-politics/merkel-heir-faces-widespread-criticism-after-proposal-to-regulate-online-opinion-idUSKCN1SY1CT |titeltitle=Merkel heir faces widespread criticism after proposal to regulate online opinion |datumdate=28 Mei 2019 |toegangsdatumaccess-date=30 Mei 2019 |werkwork=[[Reuters]] |outeurauthor=Thomas Escritt, Paul Carrel |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20191220050126/https://www.reuters.com/article/us-germany-politics/merkel-heir-faces-widespread-criticism-after-proposal-to-regulate-online-opinion-idUSKCN1SY1CT |archive-date=20 Desember 2019 |url-status=live|df=dmy-all}}</ref> Alhoewel die Duitse grondwet vryheid van spraak beskerm, meen Kramp-Karrenbauer dat menings tydens verkiesingsveldtogte gereguleer moet word.<ref name="reuters" />
 
== Verwysings ==
411 783

wysigings