Verskil tussen weergawes van "Redvers Henry Buller"

opruim
(→‎Bronne: kat)
(opruim)
}}
 
'''Redvers Buller''' ([[7 Desember]] [[1839]], Crediton, [[Devon]], [[Engeland]] - [[2 Junie]] [[1908]], Crediton, [[Devon]], [[Engeland]]alhier) was 'n Britse Generaal. Hy het skool gegaan opte [[Eton]], [[Engeland]].
 
== Loopbaan voor die Tweede Vryheidsoorlog ==
 
== Tweede Vryheidsoorlog ==
Met die uitbreek van die [[Tweede Vryheidsoorlog]] word hy na die front gestuur as opperbevelhebber maar vind spoedig uit dat sy koloniale taktiek nie teen die Boere toegepas kan word. Tydens sy veldtog om [[Ladysmith]] te bevry verloor hy agtereenvolgens die slagte van [[Slag van Colenso|Colenso]], [[Slag van Spioenkop|Spioenkop]] en [[Slag van Vaalkrans|Vaalkrans]] alvorens hy by uiteindelik by [[Slag van Pietershoogte|Pietershoogte]] deurbreek om Ladysmith te bevry. Die teenslae het sy reputasie geknou. Nadat hy na die Transvaal oor beweegoorbeweeg het, was hyis hy suksesvol by [[Slag van Bergendal|Bergendal]]. Daarna het hy genl [[Louis Botha]] oor die [[Long Tompas]] gejaag tot by [[Komatipoort]] voor hy terug nais Engeland gegaan hettoe in Oktober [[1900]]. Hier neem hy bevel oor by [[Aldershot]] en sterf in [[1908]].
 
== Bronne ==
97 752

wysigings