Verskil tussen weergawes van "Arafurasee"

165 grepe bygevoeg ,  5 maande gelede
k
Robot: standardisering van verwysingsjablone en invoeging van argiefskakels. Ondersteun: shorturl.at/klqM2
(Bygewerk)
k (Robot: standardisering van verwysingsjablone en invoeging van argiefskakels. Ondersteun: shorturl.at/klqM2)
 
[[Lêer:Locatie Arafurazee.PNG|duimnael|links|Ligging van die Arafurasee]]
Die Arafurasee word deur die [[Torres-straat]] met die [[Koraalsee]] in die ooste verbind. Die see het 'n oppervlakte van sowat 650&nbsp;000&nbsp;km² en 'n gemiddelde diepte van 50–80&nbsp;m.<ref>{{en}} {{cite web |url=https://www.britannica.com/place/Arafura-Sea |title=Arafura Sea |publisher=[[Encyclopædia Britannica]] |accessdateaccess-date=26 April 2020 |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20190502160612/https://www.britannica.com/place/Arafura-Sea |archive-date=2 Mei 2019 |url-status=live|df=dmy-all}}</ref> Dit is ongeveer 1&nbsp;290&nbsp;km (800&nbsp;myl) van oos na wes, en ongeveer 560&nbsp;km (350&nbsp;myl) van noord na suid. Die Arafurasee is 'n tropiese see.
 
Die hele noordkus van die Arafurasee behoort aan die [[eilandnasie]] Indonesië, terwyl die suidkus aan Australië behoort. Die belangrikste nedersetting aan die see is Merauke in Indonesië.
353 611

wysigings