Verskil tussen weergawes van "1967"

69 grepe bygevoeg ,  3 maande gelede
→‎Geboortes: + Irrfan Khan
(→‎Geboortes: + Irrfan Khan)
== Geboortes ==
* [[2 Januarie]] – [[Francois Pienaar]], Suid-Afrika se twee-en-veertigste [[Springbokkaptein]].
* [[7 Januarie]] – [[Irrfan Khan]], Indiese akteur († [[2020]]).
* [[9 Januarie]] – [[Dave Matthews]], Suid-Afrikaansgebore sanger en liedjieskrywer (Dave Matthews Band).
* 9 Januarie – [[Gary Teichmann]], Suid-Afrika se vyf-en-veertigste [[Springbokkaptein]].
* [[3 Oktober]] – [[Denis Villeneuve]], Frans-Kanadese rolprentregisseur en skrywer.
* [[10 Oktober]] – [[Saara Kuugongelwa]], [[Namibië|Namibiese]] politikus en vyfde eerste minister van Namibië (2015–''hede'').
* [[10 Oktober]] – [[Gavin Newsom]], Kalifornië goewerneur.
* [[28 Oktober]] – [[Julia Roberts]], Amerikaanse aktrise.
* [[16 November]] – [[Lisa Bonet]], Amerikaanse aktrise.
* [[28 November]] – [[Anna Nicole Smith]], Amerikaanse model en aktrise († [[2007]]).
* [[9 Desember]] – [[Joshua Bell]], Amerikaanse [[violis]].
* [[21 Desember]] – Mikhail[[Micheil SaakashviliSaakasjwili]], [[Georgië|Georgiese]] politikus en staatsman, President van [[Georgië]].
 
== Sterftes ==