Verskil tussen weergawes van "Beeldsensor"

602 grepe bygevoeg ,  7 maande gelede
k
Robot: standardisering van verwysingsjablone en invoeging van argiefskakels. Ondersteun: shorturl.at/klqM2
k (corr using AWB)
k (Robot: standardisering van verwysingsjablone en invoeging van argiefskakels. Ondersteun: shorturl.at/klqM2)
Die meeste klein verbruikersprodukte met kameras gebruik CMOS-sensors omdat hulle kleiner en goedkoper as CCD's is en ook ’n laer kragverbruik het, wat voordelig is wanneer die toestel met batterye aangedryf word.<ref>{{Webaanhaling|url=http://www.techhive.com/article/246931/cmos_is_winning_the_camera_sensor_battle_and_heres_why.html|date=2011-12-29|title=CMOS Is Winning the Camera Sensor Battle, and Here's Why|accessdate=2017-04-27}}</ref> CCD-sensors word gebruik vir hoëgehaltebeeldsending-videokameras.
 
Elke sel van ’n CCD-sensor is ’n analoogtoestel. Wanneer lig op die sensor inval, skep dit ’n klein elektriese lading in elke sel van die sensor. Die ladings veroorsaak klein spannings op elke sel. Hierdie spannings word dan ry vir ry versterk en deur ’n verwerker gelees totdat die hele beeld gelees is.<ref name="auto">{{Webaanhalingcite web |url=http://cpn.canon-europe.com/content/education/infobank/capturing_the_image/ccd_and_cmos_sensors.do |last=2002-2017. |first=Canon Europa N.V. and Canon Europe Ltd |title=CCD and CMOS sensors - Canon Professional Network |accessdateaccess-date=28 April 2018 |archive-url=https://web.archive.org/web/20191031182631/https://cpn.canon-europe.com/content/education/infobank/capturing_the_image/ccd_and_cmos_sensors.do |archive-date=31 Oktober 2019 |url-status=live|df=dmy-all}}</ref>
 
Anders as die paar versterkers in ’n CCD, het ’n CMOS-sensor ’n versterker vir elke pieksel. Dit veroorsak dat daar minder plek is vir fotons om op die sensor in te val. Hierdie probleem is oorkom deur mikrolense te gebruik voor elke fotodiode, wat lig na die fotodiode fokus. CMOS-sensors kan geïmplementeer word met minder komponente, gebruik minder krag en verskaf die beeld vinniger as CCD-sensors.<ref>{{Webaanhaling|url=http://www.techhive.com/article/246931/cmos_is_winning_the_camera_sensor_battle_and_heres_why.html?page=0|last=Moynihan|first=Tom|title=CMOS Is Winning the Camera Sensor Battle, and Here's Why|accessdate=10 April 2015}}</ref>
 
== Spesialiteitsensors ==
[[Lêer:A_deep_infrared_view_of_the_Orion_Nebula_from_HAWK-I_-_Eso1625a.jpg|links|duimnael|[[Infrarooi]]beeld van die [[Orionnewel]] geneem deur die [[Europese Suidelike Sterrewag|ESO]] se HAWK-I, ’n kriogeniese wyeveldsensor<ref>{{Webaanhalingcite web |url=http://www.eso.org/public/news/eso1625/ |title=Deepest Ever Look into Orion |accessdateaccess-date=13 JulyJulie 2016 |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20200403165110/https://www.eso.org/public/news/eso1625/ |archive-date=3 April 2020 |url-status=live|df=dmy-all}}</ref>]]
Spesiale sensors word gebruik in ’n verskeidenheid toepassings soos termografie, multispektrale beelde, gammakameras, [[x-strale]] en ander sensitiewe sensormatrikse in [[astronomie]].
 
Terwyl algemene digitale kameras ’n plat sensor gebruik, het Sony in 2014 ’n prototipe ontwikkel van ’n gebuigde sensor. Die sensor maak ’n korter en kleiner lens moontlik en verminder die versteurings aan die kante van die foto.<ref>{{Webaanhalingcite web |url=https://www.engadget.com/2014/07/08/sony-shows-off-first-picture-taken-with-curved-sensor/ |author=Steve Dent |last=Steve Dent |title=Sony's first 'curved sensor' photo may herald better images, cheaper lenses |accessdateaccess-date=8 Julie 2014 |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20191015032502/https://www.engadget.com/2014/07/08/sony-shows-off-first-picture-taken-with-curved-sensor/ |archive-date=15 Oktober 2019 |url-status=live|df=dmy-all}}</ref>
 
== Verwysings ==
398 811

wysigings