Verskil tussen weergawes van "Benetton Formula-span"

k
Robot: standardisering van verwysingsjablone en invoeging van argiefskakels. Ondersteun: shorturl.at/klqM2
(Administrateur CommonsDelinker vervang "Button_2001.jpg" met "Button_2001_French_Grand_Prix.jpg" omrede: File renamed: Criterion 3 More informed filename)
k (Robot: standardisering van verwysingsjablone en invoeging van argiefskakels. Ondersteun: shorturl.at/klqM2)
 
== Nasionaliteit ==
Die Benetton-span het 'n Britse lisensie gehad van 1986-1995 en 'n Italiaanse lisensie van 1996-2001, dus slegs die tweede vervaardiger (naas Shadow in 1976) om sy nasionaliteit amptelik te verander. Die Benettonfamilie wou hierdie verandering van burgerskap hê om 'n F1-span in hulle eie land te besit.<ref>{{cite web| |title=New Benetton launched today| |url=http://www.grandprix.com/ns/ns00464.html| |date=5 Februarie 1996| |work=GrandPrix.com| accessdate|access-date=19 September 2015 |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20191009123239/https://www.grandprix.com/ns/ns00464.html |archive-date=9 Oktober 2019 |url-status=live|df=dmy-all}}</ref><ref>{{cite web| |title=Will Benetton's nationalism cause problems?| |url=http://www.grandprix.com/ns/ns00419.html| |date=1 Januarie 1996| |work=GrandPrix.com| accessdate|access-date=19 September 2015 |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20191009123244/https://www.grandprix.com/ns/ns00419.html |archive-date=9 Oktober 2019 |url-status=live|df=dmy-all}}</ref><ref>{{cite paper|url=http://news.google.com/newspapers?nid=1309&dat=19951129&id=FWoWAAAAIBAJ&sjid=3B4EAAAAIBAJ&pg=3285,4122386 |title=Benetton to race under Italian colours |publisher=New Straits Times |date=29 November 1995 |accessdate=19 September 2015}}</ref> Benetton is steeds die enigste vervaardiger om onder twee verskillende nasionaliteite Grand Prixoorwinnings te behaal. Die span was altyd gebaseer in die [[Verenigde Koninkryk]], aanvanklik in die ou Tolemanfabriek, in Witney, [[Oxford]] en later in 1992 in 'n nuwe, groter fabriek in Enstone, [[Engeland]].
 
== Voorbeelde van Benetton se renmotors ==
398 811

wysigings