Verskil tussen weergawes van "Wikipedia:Geselshoekie"

288 grepe bygevoeg ,  3 maande gelede
::::Ek onthou Anrie baie goed, sy was my eerste punt van kommunikasie elf jaar terug en het baie gehelp. Haar kind moet nou amper 'n tiener wees. Daarna het [[Gebruiker:Naudefj]] oor geneem en my gehelp. Dankie Frank en Anrie dat julle my op die pad gehelp het. Groete! [[Gebruiker:Oesjaar|Oesjaar]] ([[Gebruikerbespreking:Oesjaar|kontak]]) 15:31, 29 April 2020 (UTC)
:::::Ja, Anrie was 'n regte staatmaker. Sy het hard gewerk hier en my ook baie dinge geleer (soms op 'n kwaai manier). [[Gebruiker:Burgert_Behr|~ <span style="font-family: Segoe Print; font-size: 10.5pt">Burgert</span>]] [[Gebruikerbespreking:Burgert Behr|<span style="font-family: Segoe Print; font-size: 10.5pt">(kontak)</span>]] 15:41, 29 April 2020 (UTC)
::::::Dagsê, ek is darem nie totaal vermis nie. Ek het net heeltemal te veel hooi op my vurk en per slot van sake is dit plig voor plesier. Ek lewer darem nog so dan en wan ’n bydrae. :) [[Gebruiker:Puvircho|Puvircho]] ([[Gebruikerbespreking:Puvircho|kontak]]) 14:53, 1 Mei 2020 (UTC)
 
== [[Ontmitologisering]] ==
12 037

wysigings